Seemot

Die Seemot (Eurypegasus draconis) is 'n vis wat seldsaam in Suid-Afrikaanse waters is.

Die vis is wydverspreid in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan. Dit kom voor in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suidelike Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Seamoth.

Seemot
Seemot
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Pegasidae
Genus:
Eurypegasus
Spesie:
E. draconis
Binomiale naam
Eurypegasus draconis
(Linnaeus, 1766)

Identifikasie

Die vissie word tot 10 cm groot. Die vis se voorkoms is ongewoon met die snoet lank, nou en plat. Die pektorale vinne lyk soos vlerke met 'n ligte rant. Die vis is goed gekamoefleer weens sy bont voorkoms. Sy voorkoms pas aan by die omgewing. Hulle leef in sand, modder, gruis en seegras op die bodem in water wat 1 tot 90 m diep is.

Die vis kom gewoonlik in pare voor met die mannetjie wat die wyfie volg. Hulle gebruik hul bekkenvinne om op die bodem te loop. Die vis vreet soöplankton en ongewerweldes gedurende die dag.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Seemot IdentifikasieSeemot Sien ookSeemot BronSeemot Eksterne skakelSeemot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Dialoog in fiksieIntensiewe vormRomeinse RykBiodiversiteitDramaKolonialismeSkildklierOorstromingLeestekenKolonoskopieOlimpiese Somerspele 2024RenteMarie AntoinetteLeeuEllipstekenNederduitse Gereformeerde KerkAfrikaanse naguilVoëlSiya KolisiCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBeeldspraakYouTubeVoedingAardeAfrikaanse TaalmonumentVulkaanMadison IvySelfvertroueLys van veltoestandeVryheidsdagPersentasieKlimaatsverandering in AfrikaUniversele Verklaring van MenseregtePussy RiotSwart menseKasteel die Goeie HoopHindoeïsmeSelfieAtleetvoetBruto binnelandse produkSeksismeChatGPTDaggaFinale OplossingHartKoolhidraatNasionale VrouemonumentJan van RiebeeckProstaatkankerToringTelwoordAfleiding (taalkunde)AkkedisAngina pectorisWeervoorspellingPrimêre sektor van die ekonomieKernoorlogElana AfrikaBreedtegraadVraag en aanbodMeervoudBrongitisWapen van Suid-AfrikaInligtingGroot GatShakaVarkgriepWerkersdagJohannesburgNiemetaalKoue OorlogVerenigde KoninkrykPretoria🡆 More