Kleinboerboon

Die kleinboerboon (Schotia capitata) is 'n klein boompie wat meestal as 'n bosserige struik voorkom.

Die boom kom voor in noordelike KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en Mpumalanga. Dit is ook inheems in Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe. Die boom het rooi blomme met 'n borselagtige voorkoms wat in digte, kompakte hofies gedra word. Die sade is ongeveer 2 cm lank.

Kleinboerboon
Kleinboerboon
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Schotia
Spesie:
S. capitata
Binomiale naam
Schotia capitata
Bolle, (1861)
Sinonieme
  • Guillandinodes capitatum (Bolle) Kuntze
  • Guillandinodes forbesianum (Baill.) Kuntze
  • Schotia tamarindifolia var. forbesiana Baill.
  • Schotia transvaalensis Rolfe
  • Theodora capitata (Bolle) Taub.

Die boom se FSA-nommer is 203.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pablo PicassoKlem-in-die-kaakWoordeboek van die Afrikaanse TaalToerismeDikdermKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMark (ekonomie)KonjunktivitisKrapProteïenWiki CommonsCristiano RonaldoAdolf HitlerOorstromingTswanaElon MuskTamatieVoedselkettingLenteEkonomie van Suid-AfrikaNederlandMeervoudNatuurlike hulpbronGewone breukeMorfologie (taalkunde)NG gemeente JansenvilleStadMandalaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWinterNic de JagerAardverwarmingFranse RewolusieLys van Afrika-landeTelkomKoperAardbewingSkarlakenkoorsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSwawelBeurtkragHernubare energieLiewe HeksieOutismeLondenHannes van WykRoofdierVryheidsdagMantisDigvormVaalrivierEuropa20ste eeuLys van hoofstedeGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOplossing (chemie)OnderwysKlopjagAkademiaSwartrenosterKrugerwildtuinAfrikanersVierde Industriële RevolusieRobbeneilandKweekhuiseffekRugbyMeeueTuisbladGriekwa-AfrikaansMuskeljaatkatSkynprivaatnetwerkKortverhaalReën🡆 More