Sault Ste. Marie, Michigan

Sault Ste.

Marie is hawestad en grenspos in die deelstaat Michigan geleë aan die suidelike oewer van die St. Marysrivier. Aan die oorkant van die rivier is die stad Sault Ste. Marie, Ontario. Die sluise tussen die Bowemeer en Huronmeer is hier geleë in die St. Marysrivier tussen die twee stede.

Marie
Sault Ste. Marie, Michigan

Kaart Wapen
Sault Ste. Marie, Michigan
Sault Ste. Marie, Michigan
Vlag
Sault Ste. Marie, Michigan
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Sault Ste. Marie, Michigan Michigan
 County Chippewa
 Koördinate 46°30′N 84°21′W / 46.500°N 84.350°W / 46.500; -84.350
 Stigting 1668
 Oppervlakte:  
 - Totaal 52,21 vk km
 Hoogte bo seevlak 188 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 14 194
 - Bevolkingsdigtheid 369,7/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Anthony Bosbous
 Amptelike Webwerf sault-sainte-marie.mi.us

Geskiedenis

Alhoewel die Franse reeds hier teenwoordig was in 1618, was Jacques Marquette die eerste persoon wat hier gevestig geraak het in 1668. Die Verenigde State het die gebied in 1820 bekom nadat Generaal Lewis Cass met die plaaslike Indiane onderhandel het.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 457.

Tags:

BowemeerDeelstaatHuronmeerMichiganOntarioSault Ste. Marie, Ontario

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WitbloedselEkonomieGroot TrekNasiebouAnette EngelbrechtSuikersiekteGodYsterGriekelandWaldemar SchultzKlankSuid-SothoErektiele disfunksieKinderregteMaagsweerBTWKongo-krisisVerkleinwoordVrugbaarheidSeksuele opwekkingFrederik Willem de KlerkGoogle MapsSkildklierDroomDemi Lee MooreTurksvyFord GalaxyFilosofieJan BloukaasSlag van Cuito CuanavaleAntibiotikumSelma ArcherdWeeluisKaapstadPankreasHeelgetal16 NovemberJagluiperdPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHeuningbierHeupvervangingVyfsterSianobakterieT20I-wêreldbeker 2014Onderhandelinge om apartheid te beëindigNuwe TestamentSuid-Afrikaanse randSlaapapneeHentiesbaaiAmhariesReënspinnekopTransistorMaatskappyBosluisbytkoorsMichelle ObamaSekelbosNicolas-Louis de LacailleProtestantismeVoortrekkermonumentHendrik HofmeyrAkuutFord FiestaWikisourceKrieketErica BoyerBrongitisRumatiekSarah Rose KarrInfeksieMakrielVerenigde KoninkrykIslamitiese StaatKantons van SwitserlandSendelingposisiePiesangGeskiedenis van erotiese afbeeldings🡆 More