Deelstaat

'n Deelstaat is 'n staat wat met ander state 'n unie vorm.

Hierdie unie kan as 'n federasie of 'n konfederasie funksioneer. Daarteenoor het 'n eenheidstaat per definisie nie deelstate nie.

Deelstaat
Deelstate (estados) van Brasilië.
Deelstaat
Federale deelgebiede (субъект федерации, subyekt federatsii) van Rusland.
Deelstaat
Deelstate (states) van die Verenigde State van Amerika.

Deelstate het 'n eie parlement en regering wat oor sekere bevoegdhede beskik, soos deur die unie se grondwet bepaal. Dikwels het die deelstate ook hulle eie grondwet, soos die geval met Duitsland, die Verenigde State van Amerika en in Switserland.

Die volgende lande word onderverdeel in deelstate (al word ander benaming daarvoor gebruik):

Sommige van hierdie lande word nie uitsluitend in deelstate onderverdeel nie, maar beskik daarnaas oor gebiede met 'n andere status.

Eksterne skakels

Tags:

FederasieKonfederasieStaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KondensasieVigsSeksueel oordraagbare infeksieBrittany Ashton HolmesLewerSebraHamburgerGesondheidBevolkingsafnamePolisieRooibokVryheidsdagProvinsies van Suid-AfrikaAfvalbestuurKonflik (proses)Impakte van toerismeAfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWinterByLionel PetersonBernice WestLys van Nederlandse skildersNiersteenHelpmekaar-kollegePrimêre sektor van die ekonomieKartografieLys van vissePaasfeesOorstromingLandbou in Suid-AfrikaWet op NaturellengrondEnsiklopedieAlkoholismePad na jou hartMaagHaelNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKlereJagluiperdJohannesburgMetaalOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNagmaalWiskundeGriekwa-AfrikaansBevolkingStereotipeAfrikaanse woordelys en spelreëlsNatuurrampVakbondLiewe HeksieAppel (sanger)Steenkool in Suid-AfrikaProstaatklierTylaLettergreepTaalfossielCarike KeuzenkampSimboolBloemfonteinUnited Democratic FrontLetterlike en figuurlike taalgebruikGetalByvoeglike naamwoordSeksposisieOnderhandelinge om apartheid te beëindigChris HaniKimberleyNetbalLeesXenofobiePussy RiotMandalaTrigeminale neuralgieBreinkaartLys van Afrikaanse digtersLys van Suid-Afrikaanse digters🡆 More