Salicaceae

Salicaceae is die wilger-familie wat hoort tot die orde Malpighiales.

Die bekendste spesie in Suid-Afrika is die treurwilger (Salix babylonica) wat uit China kom. Die familie het afwisselende, enkelvoudige blare. Die blomme word in kort katjies gedra terwyl manlike en vroulike blomme aan verskillende bome gedra word. Die klein vruggies bars oop en stel polvormige, sade vry. Daar is 800 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie en 30 spesies kom plaaslik voor waarvan 20 bome is.

Salicaceae
Salicaceae
Salix caprea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Salicaceae

Mirb.
Genusgroepe

Abatieae
Bembicieae
Flacourtieae
Homalieae
Prockieae
Saliceae
Samydeae
Scolopieae

Sinonieme

Bembiciaceae
Caseariaceae
Flacourtiaceae
Homaliaceae
Poliothyrsidaceae
Prockiaceae
Samydaceae
Scyphostegiaceae
en sien teks

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Genera

  • Abatia
  • Aphaerema
  • Azara
  • Banara
  • Bartholomaea
  • Bembicia
  • Bennettiodendron
  • Bivinia
  • Byrsanthus
  • Calantica
  • Carrierea
  • Casearia
  • Chosenia
  • Dissomeria
  • Dovyalis
  • Euceraea
  • Flacourtia
  • Hasseltia
  • Hasseltiopsis
  • Hecatostemon
  • Hemiscolopia
  • Homalium
  • Idesia
  • Itoa
  • Laetia
  • Lasiochlamys
  • Ludia
  • Lunania
  • Macrohasseltia
  • Mocquerysia
  • Neopringlea
  • Neoptychocarpus
  • Neosprucea
  • Olmediella
  • Oncoba
  • Ophiobotrys
  • Osmelia
  • Phyllobotryon
  • Phylloclinium
  • Pineda
  • Pleuranthodendron
  • Poliothyrsis
  • Populus
  • Priamosia
  • Prockia
  • Pseudosalix
  • Pseudoscolopia
  • Pseudosmelia
  • Ryania
  • Salix
  • Samyda
  • Scolopia
  • Scyphostegia
  • Tetrathylacium
  • Tisonia
  • Trichostephanus
  • Trimeria
  • Xylosma
  • Zuelania

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Salicaceae SpesiesSalicaceae GeneraSalicaceae Sien ookSalicaceae BronSalicaceae VerwysingsSalicaceae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngolaTegnologiePuberteitNatuurlike hulpbronElektroniese of digitale mediaAprilMaagsweerMarsLandbouSelfoonRegverdige handelSuikersiekteKolitisDeelwoordSonnestelselJan van RiebeeckInligtingEkonomie van Suid-AfrikaVolstruisGeestesteuringKolorektale kankerTransatlantiese slawehandelPropagandaBoerboelMeningsverskil oor aardverwarmingNic de JagerDirekte en Indirekte redeAfrikaanse naguilLys van nedersettings in Suid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaJaco JacobsXhosaVoedselkettingAB de VilliersWortelSeksuele penetrasieOrale seksNasionalismeKrampHulpwerkwoordKatWieg van die MensdomBelastingCradock-4KlavierCarles PuigdemontSteenkool in Suid-AfrikaSkerpioenRenaissanceGeskiedenis (vakgebied)AppelLys van Afrikaanse skrywersWoestynMiddelmisbruikAnrich HerbstDieremishandelingBruin huisslangKoerantDarwinismeKrieketWoordsoortKaliumOorstromingGevolge van aardverwarming op oseanePersPornografiese akteurOrthopteraCoca-ColaPaasfeesSteenkoolGesondheidBlack SashKindersiektesDiskriminasie🡆 More