Wildemoerbei: Boom in Suider-Afrika

Die Wildemoerbei (Trimeria grandifolia), ook bekend as die tropiese grootblaarwildemoerbei, is 'n klein tot middelgroot boom wat in immergroen kus- en bergwoude voorkom.

Wildemoerbei
Wildemoerbei: Beskrywing, Verspreiding, Habitat
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Salicaceae
Genus: Trimeria
Spesie:
T. grandifolia
Binomiale naam
Trimeria grandifolia
(Hochst.) Warb.
Sinonieme
  • Monospora grandifolia Hochst.

Beskrywing

Die blare is enkelvoudig, donkergroen en ronderig wat amper soos die dié van die Moerbeiboom lyk. Die blomme is klein en groenerig. Die vrugte is 5 x 2.5 mm groot wanneer hul ryp is, bars dan oop en stel klein, donkergrys sade vry wat elk 'n rooi aanhegsel aan die een kant het.

Die boom is 'n bietjie kleiner maar die blare groter as die bruinysterhout.

Verspreiding

Die spesie is inheems in Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Lesotho, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, die Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.

Habitat

Die boom kom in dieselfde habitatte as die bruinysterhout voor (immergroen kus- en bergwoude).

Supspesies

Die spesie het twee subspesies:

  • Trimeria grandifolia subsp. grandifolia
  • Trimeria grandifolia subsp. tropica (Burkill) Sleumer

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Wildemoerbei BeskrywingWildemoerbei VerspreidingWildemoerbei HabitatWildemoerbei SupspesiesWildemoerbei Sien ookWildemoerbei BronneWildemoerbei Eksterne skakelsWildemoerbei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonsteekSteenkool in Suid-AfrikaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMikro-ekonomieDataverwerkingBurgerregteMonopolieKwaggaTaalIranHokkieVersamelnaamLys van veltoestandeVoorsetselDieretuinEkonomieStereotipeAssonansieTasché BurgerMynbouOlimpiese Somerspele 2024VaalrivierNederduitsch Hervormde KerkKrugerwildtuinTweede WêreldoorlogMIVNadia ValvekensLys van medisinale kruieOos-KaapEngelsDermpoliepKernkragGNU-lisensie vir vrye dokumentasieGrondbesoedelingEvangelies Gereformeerde KerkMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaPornografiese akteurKrapVerkragtingEpilepsieGraatjiemeerkatSkoolAntjie KrogLys van Afrikaanse televisiereekseWaarheid-en-versoeningskommissieEnkelvoudige sinVerenigde KoninkrykRugbyArmoedeverligtingISO 3166-2Onderhandelinge om apartheid te beëindigMierleeuPersoonlikheidLys van Suid-Afrikaanse skrywersJaco JacobsHamerkopDieregeluideMenslike skeletWindkragSonnestelselNiersteenLys van lande volgens bevolkingOnderwysMetaalWielewaalSonja HerholdtPlaasjapieTegnologieKweekhuiseffekYsterHarry KerrHidroëlektrisiteit🡆 More