Saint-Nazaire

Saint-Nazaire is 'n hawedorp aan die Franse kus by die monding van die Loirerivier, ongeveer 45 km wes van Nantes in die department Loire-Atlantique.

Die dorp het ontwikkel uit Carbilo, 'n ou Galiese-Romeinse hawe. Gedurende die veertiende en vyftiende eeue was die nedersetting deur die hertoë van Brittanië beheer. Gedurende die Franse rewolusie het dit eers onder Franse beheer gekom en sy huidige naam gekry. Gedurende die negentiende eeu het die hawe sy grootste ontwikkeling ondergaan.

Saint-Nazaire
Saint-Nazaire

Kaart Wapen
Saint-Nazaire
Saint-Nazaire
Vlag
Saint-Nazaire
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région Saint-Nazaire Pays de la Loire
 Département Saint-Nazaire Loire-Atlantique
 Koördinate 47°16′N 2°12′W / 47.267°N 2.200°W / 47.267; -2.200
 Oppervlakte:  
 - Totaal 46,79 vk km
 Hoogte bo seevlak 0–47 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 72 295
 - Bevolkingsdigtheid 1 500/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester David Samzun (PS)
 Amptelike Webwerf mairie-saintnazaire.fr

Gedurende die Eerste Wêreldoorlog het die Amerikaanse Magte groot gedeeltes van die hawe herbou om voorrade vir hulle magte aan land te kry.

In die Tweede Wêreldoorlog, op 28 Maart 1942, het die Britse Kommando Magte die hawe binne geval om Duitse duikboot vasmeer en droë dokke te vernietig, met groot lewensverlies.

Die RMS Queen Mary 2 is hier gebou.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Volume 20, bl. 363.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansSaint-Nazaire  Wiki Commons het meer media in die kategorie Saint-Nazaire.
  • (en) Toerisme-inligting oor Saint-Nazaire op Wikivoyage
  • (fr) Amptelike webwerf
  • (en) "Saint-Nazaire". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 Oktober 2019.

Tags:

FrankrykFranse rewolusieLoire (rivier)Loire-AtlantiqueNantes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse skrywersNazi-DuitslandSeksuele opwekkingGemsbokBreinMierDoziIslamitiese kalenderLiewe HeksieLinuxZLianie MayPenisBruin menseTRobbeneilandTien GebooieBlouSpesieNierversakingRassisme in AfrikaDie KontrakLettergreepDeon GrootTurksvyKwikstertjieKangaroeAntieke Nabye OosteGewone luislangSonIdioomSokkerDoelwitAai Aai die WitborskraaiSuid-Afrikaanse GrensoorlogDawidWayback MachineSelfoonSiener van RensburgEmily HobhouseAfrikaanse Protestantse KerkYsterMensAluminiumDolfynRooikophoutkapperSeksByMalariaNiebinêre genderAnneli van RooyenSlangBybelKarlien van JaarsveldKankerbossieULeonardo da VinciLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMaagsweerGoogleOlifantSkarlakenkoorsLuiaardBakterieMetamfetamienNasionale VrouedagRod AlexanderMenslike seksuele gedragVleesbaaiFanie OlivierLongElizabeth II van die Verenigde KoninkrykSuurstofKremetartManBoerperd🡆 More