Rivier Loire

Die Loire (Latyn: Ligara, Ligera, Bretons: Liger) is met sy lengte van 1 012 kilometer die langste rivier in Frankryk.

Die Loire het sy oorsprong by die Mont Gerbier-de-Jonc, 'n bergspits in die département Ardèche (Sentraalmassief), en vloei van daar in noordelike rigting deur Roanne en Nevers, verander sy rigting naby Orléans en vloei in westelike rigting deur Tours om uiteindelik naby Saint-Nazaire (département Loire-Atlantique) in die Atlantiese Oseaan uit te mond.

Loire-rivier
Die Loire in Blois.
Die Loire in Blois.
Die Loire in Blois.
Rivier Loire

Die stroomgebied van die Loire.

Oorsprong Sentraalmassief
Monding Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Frankryk
Lengte 1 012 km (629 myl)
Oorspronghoogte 1 408 m (4 619 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 835,3 m³/s (29 498 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 117 000 km² (45 174 myl²)
Kaart van die Loire-bekken in Europa.
Kaart van die Loire-bekken in Europa.
Rivier Loire
Die Loire in Saint-Nazaire.
Rivier Loire
Kaart wat die Loirevallei vertoon.

'n Aantal Franse départements soos Loire is na die rivier vernoem.

Die Loire se rivierloop in die sentrale gedeelte van die Loirevallei tussen Sully-sur-Loire en Chalonnes is vanweë die groot aantal pragtige kastele in hierdie streek deur UNESCO in 2000 tot wêrelderfenisgebied verklaar.

Eksterne skakels

Tags:

Atlantiese OseaanBretonsDépartementFrankrykLatynOrléansSaint-NazaireSentraalmassief

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaddaGlasViëtnamoorlogKlein vyf diereVaginale kankerRatelUitwerking van klimaatsveranderingWaterkringloopOlimpiese Somerspele 2024Wêreld- Ekonomiese ForumHeuningbyKweekhuiseffekSirkusGeskiedenis van Suid-AfrikaLyfstraf in skoleVoornaamwoordWet op NaturellengrondBobby AngelPerdebyeRooms-Katolieke KerkVolstruisNeerslagSokkerJan van HunksKomplementêre kleureTradisionele literatuurJak de PriesterMartin Luther King jr.AmandelKwaggaKoekie (rekenaarwetenskap)BloemfonteinOseaanbesoedelingPad na jou hartErns GrundlingDataverwerkingElektriese geleierKakiebosEskomLys van elemente volgens simboolNedersettingMeningsverskil oor aardverwarmingDonderstormToekoms van die AardeIranBlaaskankerLys van konings van IsraelPapegaaieWaterbesoedelingDokterVoëlTweede Nuwe JaarBlourokkeRutenium(III)chloriedLys van medisinale kruieStres in hoërskoolPornografiese subgenresSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKaren MeiringAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSkaapLikkewaanHoenderHarry KerrLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameArmoedeverligtingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPlantIngenieursweseNasionalisme🡆 More