Sc Waldgirmes

SC Waldgirmes is 'n sportklub uit Lahnau in die deelstaat Hessen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

SC Waldgirmes
Sc Waldgirmes
Volledige naam Sport Club 1929
Waldgirmes e.V.
Stigtingsdatum 1929
Tuisveld Stadion in den Lahnauen,
Waldgirmes
Kapasiteit 2 000
Kompetisie Oberliga Hessen

Waldgirmes is 'n dorpsdeel van Lahnau.

Behalwe sokker, het die klub ook 'n afdelings vir gimnastiek, tafeltennis en fietsry.

Die klub is in 1929 gestig as SG Waldgirmes, maar dis in 1933 deur die Nazi’s ontbind, aangesien dit 'n werkersklub was. Die meeste spelers het hulle toe by die sportklub TV 05 Waldgirmes aangesluit, waar hulle 'n sokkerafdeling op die been gebring het (TV 05 bestaan vandag nog, maar bied nie meer sokker aan nie). Die klub het egter weer herleef na die Tweede Wêreldoorlog toe SG Waldgirmes in 1945 herstig is. In 1948 het die sokkerafdeling onafhanklik geword as FC Waldgirmes, maar in 1952 is daar weer met SG Waldgirmes saamgesmelt om die huidige SC Waldgirmes te vorm.

Die klub se beste seisoenafsluiting was om 3de in die Oberliga Hessen te eindig, 'n posisie wat drie seisoene in 'n ry behaal is tussen die 2004/05- en die 2006/07-seisoene.

Onlangse ligaposisionering

  • 1977-78(IV)Bezirksoberliga1ste
  • 1978-79(IV)Landesliga Hessen Sentraal14de
  • 1979-80(IV)Landesliga Hessen Sentraal12de
  • 1980-81(IV)Landesliga Hessen Sentraal14de
  • 1981-82(IV)Landesliga Hessen Sentraal4de
  • 1982-83(IV)Landesliga Hessen Sentraal14de
  • 1983-84(IV)Landesliga Hessen Sentraal11de
  • 1984-85(IV)Landesliga Hessen Sentraal7de
  • 1985-86(IV)Landesliga Hessen Sentraal7de
  • 1986-87(IV)Landesliga Hessen Sentraal7de
  • 1987-88(IV)Landesliga Hessen Sentraal14de
  • 1988-89(IV)Landesliga Hessen Sentraal12de
  • 1989-90(IV)Landesliga Hessen Sentraal11de
  • 1990-91(IV)Landesliga Hessen Sentraal10de
  • 1991-92(IV)Landesliga Hessen Sentraal15de
  • 1992-93(V)Bezirksoberliga1ste
  • 1993-94(IV)Landesliga Hessen Sentraal14de
  • 1994-95(V)Landesliga Hessen Sentraal11de
  • 1995-96(V)Landesliga Hessen Sentraal6de
  • 1996-97(V)Landesliga Hessen Sentraal12de
  • 1997-98(V)Landesliga Hessen Sentraal3de
  • 1998-99(V)Landesliga Hessen Sentraal3de
  • 1999-00(V)Landesliga Hessen Sentraal10de
  • 2000-01(V)Landesliga Hessen Sentraal11de
  • 2001-02(V)Landesliga Hessen Sentraal1ste
  • 2002-03(IV)Oberliga Hessen18de
  • 2003-04(V)Landesliga Hessen Sentraal1ste
  • 2004-05(IV)Oberliga Hessen3de
  • 2005-06(IV)Oberliga Hessen3de
  • 2006-07(IV)Oberliga Hessen3de
  • 2007-08(IV)Oberliga Hessen

Eksterne skakels

Oberliga Hessen 2007/08-seisoen

FC Beiere Alzenau - Viktoria Aschaffenburg - KSV Baunatal - SV Darmstadt 98 - SV Buchonia Flieden -
Eintracht Frankfurt II - SG Roowit Frankfurt - SC Borussia Fulda - KSV Klein-Karben - FSC Lohfelden -
1. FC Germania 08 Ober-Roden - 1. FC Schwalmstadt - FSV 1926 Fernwald - SC Waldgirmes - SV Wehen II - Eintracht Wetzlar - TSG Wörsdorf - RSV Würges

Tags:

Deelstate van DuitslandDuitslandHessenSokkerSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderhandelinge om apartheid te beëindigDepressie (gemoedstoestand)BloedsomloopstelselPampoentjiesAalwynVingerseksArmeniëRuan JoshVaduzGlenys LynneDramaWaterpokkiesWolkRoekelose DadeEpilepsieHondElandréMaanMenseregteEerste WêreldoorlogAfrikaanse WikipediaHeupReële getalISO 8601MpumalangaDeborah AdairWikiWoordeboekTropiese sikloonNederlandsDierMiddelmisbruikTweede WêreldoorlogIdioomTandbederfKatarLionel PetersonBloemfonteinArgeologie4 AugustusVerkleurmannetjieArtritisAChristendomOrthopteraBorskankerLettergreepTonnels van Củ ChiSias ReineckeEthiopiëDroomHoërskool VorentoeDemi Lee MooreVersamelnaamBeroerteGeldLys van Griekse mitologiese figureLeeuMaagsweerTongaanse nasionale rugbyspanFascismeAnale kankerTegnologieKlankDane van NiekerkDuitse nasionale rugbyspanWynand StrydomNetflixRatelBreingewasBlaaskankerLys van veltoestandeBootOlimpiese godeSonkragKrokodil🡆 More