Russiese Oorlog Teen Oekraïne: Gewapende konflik tussen Rusland en die Oekraïne sedert 2014

Die Russies-Oekraïense Oorlog, in sy vroeë fases bekend as die Oekraïense krisis, is 'n voortdurende internasionale konflik tussen Rusland, saam met Russies gesteunde separatiste, en Oekraïne, wat in Februarie 2014 begin het.

Na aanleiding van Oekraïne se Rewolusie van Waardigheid, het Rusland die Krim van Oekraïne geannekseer en pro-Russiese separatiste gesteun wat teen die Oekraïense militêre magte in die Donbas-oorlog geveg het. Die eerste agt jaar van die konflik het ook vlootvoorvalle, kuberoorlogvoering en verskerpte politieke spanning ingesluit. In Februarie 2022 het Rusland 'n volwaardige inval in Oekraïne geloods.

Verwysings

Tags:

DonbasKrimOekraïneRusland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elon MuskBrugArabies-Israeliese konflikVoornaamwoordPlae van EgipteWiskundige terminologieTolla van der MerweGestremdheidEnergie-ontwikkelingKoolstofdioksiedSiembambaSosiale mediaOorstromingGawes van die Heilige GeesMikro-ekonomieKuberkrakerAs jy singEugenetikaLys van Afrika-landeOutismeByvoeglike naamwoordEkonomie van Suid-AfrikaTropiese sikloonWaarheid-en-versoeningskommissieDeelwoordOrthopteraOlifantPrimêre sektor van die ekonomieAnilingusThys die BosveldklongLys van Afrikaanse televisiereekseHector PietersonJapanOnderhandelinge om apartheid te beëindigInflasieFransKwosiëntGalblaasVulvaMeervoudConsolidated B-24 LiberatorProstaatkankerRugbyLitiumKlimaatsverandering in AfrikaErica BoyerBywoordTrigeminale neuralgieRosa ParksBeesvleisCholeraKameelperdEkonomieSimmetrieLemoenRooiKlavierSlawernyOsoonuitputtingKoorsLabia (geslagsdele)MonumentOrgasmeEierstokJohn Brown (aktivis)Verenigde State van AmerikaBlaarGriekwa-AfrikaansVerkleinwoordVideoPaasfeesWerkwoordHoofpynKindersiektesEngels🡆 More