Rooiborsjakkalsvoël

Die Rooiborsjakkalsvoël (Wetenskaplike naam: Buteo rufofuscus, Engels: Jackal buzzard) is 'n endemiese gelokaliseerde algemene standvoël wat in heuwelagtige gebiede in Suid-Afrika voorkom.

Rooiborsjakkalsvoël
Rooiborsjakkalsvoël
Rooiborsjakkalsvoël in KwaZulu-Natal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. rufofuscus
Binomiale naam
Buteo rufofuscus
(Forster, 1798)
Subspesies

3 ssp., sien teks

Voorkoms

Die voël word 55 – 62 cm groot, weeg 900 - 1 700 g en vang meestal soogdiertjies en reptiele. Dit is heeltemal donkerbruin, buiten sy kastaiingkleur bors en stert, asook die ondervlerk wat donkerbruin en wit is.

Rooiborsjakkalsvoël 
'n Rooiborsjakkalsvoël wat 'n kransduif beet het. Foto geneem in die Valsbaai omgewing.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Rooiborsjakkalsvoël VoorkomsRooiborsjakkalsvoël Sien ookRooiborsjakkalsvoël BronRooiborsjakkalsvoël VerwysingsRooiborsjakkalsvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatWortelLiefdeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAngina pectorisMangelontstekingTienerPaasfeesMonopolyBernice WestVormNatuurbewaringDubbelpuntAardedagKommaOm-te-infinitiefkonstruksieToerismeMisdaadWikipediaCovid-19-pandemieKorrupsieBestaansboerderyKoolhidraatHoofpynNatriumsulfietRudi ClaaseAlliterasieViëtnamoorlogKrapBewussynStedelike hitte-eilandTierPikkewynGqeberhaWaterpokkiesNamibwoestynPornografieMuishondGeskiedenis (vakgebied)TydMenstruasieApokriewe boekeHeelgetalMieliestronkLimpopo (rivier)Lys van bekende Suid-AfrikanersOlimpiese SpeleSonnetVioolBreinkaartKlopjagSoortnaamNederduitse Gereformeerde KerkRoemeensArendAfrikaansSeksuele opwekkingRookgewoonteErfenisdag (Suid-Afrika)VoorsetselSowjetunieKoos du PlessisNeurenberg-verhoreDramaMandalaLys van elemente volgens simboolAB de VilliersDistrik SesDialoog in fiksieSelfoonMagsverheffingVryheidsmanifesWet op NaturellengrondMusieksimboleJohan Badenhorst🡆 More