Romuva

Romuva of Romowe was 'n Baltiese heiligdom of tempel in Wes-Samland, een van die historiese geweste van Oud-Pruise (tans Oblast Kaliningrad, Russiese Federasie).

    Hierdie artikel handel oor die Pruisiese heiligdom. Vir die tradisionele Litause godsdiens, sien gerus Romuva (godsdiens).

Die enigste bekende historiese dokument, waarin na hierdie kultiese sentrum verwys word, is 'n beskrywing deur Peter von Dusburg uit die jaar 1326. Volgens sy berig was Romuva die setel van Kriwe, die hoofpriester of "heidense pous" wat deur die Baltiese volkere as religieuse leier beskou is.

Romuva
Die heiligdom Romuva in Pruise. Die beeld is volgens die 16de eeuse berig van Simon Gronau, 'n Duitse historiograaf, geteken

Daar is nogtans wetenskaplikes wat die bestaan van 'n sodanige heiligdom betwyfel. Ongeag die wetenskaplike debat oor Romuva het Litaue se Nieu-Heidense beweging sy naam aan hierdie kultiese sentrum ontleen.

    
Baltiese godsdiens

Romuva

Hoofartikels

Baltiese godsdiens
Baltiese mitologie
Pruisiese mitologie · Litause mitologie · Letlandse mitologie

Hoofgodhede

Perkūnas · Gabija · Žemyna · Dievas
Patulas · Pikuolis · Patrimpas
Laima · Medeina · Velnias

Heiligdomme en aanbidding

Alka · Romuva · Boomkultus
Krivis · Vaidilutės · Krivūlė

Rekonstruksie

Baltiese neopaganisme
Romuva (godsdiens) · Dievturība · Druwi

Romuva

Tags:

Russiese FederasieSamland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AprilByOorstromingGoogleMadison IvyAardrykskundeVaalrivierLiewe HeksieBruin huisslangWaarheid-en-versoeningskommissieShanzhaiLeonardo da VinciSeksuele opwekkingGeldTandbederfSekondêre sektor van die ekonomieVaginale kankerBreedtegraadOlimpiese Somerspele 2024ReënspinnekopBolandse aardbewing van 1969Kolorektale kankerInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandStruktuur van die AardeAfrikaansSlangNederlandVaginaHindoeïsmeSpreeuKersfeesSjimpanseeDroogteTienie HollowayWoestynBorsteJapanMonopolyDie GelofteSuid-Afrikaanse GrensoorlogWikiStaat PalestinaSuid-Afrika7de LaanLys van myne in Suid-AfrikaToringSuiwelprodukToerismeAfrikaanse Taalmonument (Welkom)ErosietipesRenteChatGPTVaste stofAngolese BurgeroorlogCoca-ColaPuberteitGrondwetBruto binnelandse produkMenstruasieProvinsies van Suid-AfrikaMetafoorEnsiklopedieDolfynVolhoubaarheidFiela se kindKernoorlogSteenkoolByung-Chul HanSeksBosvarkJohan VorsterOntbossingRob HersovStaatstoelaeMaagsweerAngola🡆 More