Romeinse Sensor

'n Sensor was 'n magistraat in antieke Rome (daar was twee) wat verantwoordelik was vir die handhawing van die sensus en openbare moraal.

Hy het ook toesig gehou oor sekere spekte van die regering se finansies.

Die mag van 'n sensor was absoluut; geen magistraat kon hom teengaan nie en sy besluite kon net gekanselleer word deur 'n ander sensor wat hom opvolg.

Die sensor se handhawing van die openbare moraal het gelei tot die betekenis van die moderne woorde "sensor" en "sensuur".

Verwysings

Skakels

  • Romeinse Sensor  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Antieke RomeSensus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BurgerregteAgtervoegselAfvalbestuurLieweheersbesieDramaSeksueel oordraagbare infeksieGeslagBloedsomloopstelselLys van Afrikaanse skrywersReënGreen PornoMenslike skeletVioolDelft, KaapstadNazi-DuitslandSatellietGeslagsgelykheidPersGevolge van aardverwarming op oseanePseudowetenskapSprokieAardeLys van kinderspeletjiesAB de VilliersBruto binnelandse produkVlinderTrappe van vergelykingWinterVerenigde State van AmerikaPampoentjiesVoornaamwoordZoeloeYouTubeGeldSowjetunieSuid-Afrikaanse ReserwebankFibonacci-reeksDrinkwatervoorsieningKolitisKoolhidraatElektrodeKatjieAfrikaanse woordelys en spelreëlsEuropaSkynprivaatnetwerkDieregeluideBeesOudtshoornPaddaSonnetMaatskappyWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMorfeemSlag van BloedrivierProstaatkankerIoonRussiese inval in Oekraïne sedert 2022FotoGeweldMotEkonomie van Suid-AfrikaDubbelpuntElektrolietHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwart nasionalismeOlifantMensInternetKunsmatige algemene intelligensieJewgeni PrigozjinNatuurbewaringBreinGas🡆 More