Marcus Furius Camillus: Romeinse politikus en soldaat (446–365 vC)

Marcus Furius Camillus was 'n nasionale held van die Romeinse Republiek.

Hy was sesmaal konsulêre tribuun, eenmaal sensor en vyfmaal diktator.

Marcus Furius Camillus: Romeinse politikus en soldaat (446–365 vC)
Marcus Furius Camillus

Hy het in 429 v.C. in die oorlog teen die Auquii en Volsci gedien. Toe hy met 'n spies in sy dybeen getref word, trek hy dit uit en veg voort.

In 396 word hy diktator om 'n einde te maak aan die beleëring van Veii wat glo al sewe jaar duur. Hy plunder die stad en die stad se Juno-beeld en plaas dit in die tempel van Juno Regina wat hy gebou het. In 391 word hy beskuldig dat hy net 1/10 van die buit van Veii aan Apollo geoffer het, en hy gaan vrywillig in ballingskap. Die volgende jaar val Brennus se Galliërs Rome aan. Camillus kom die stad onverwags te hulp. In 365 het 'n epidemie uitgebreek waarin hy dood is.

Kyk ook

Verwysings

Tags:

Romeinse Republiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuberkuloseGeskiedenis van erotiese afbeeldingsYsterReddingskakeLaosDiplopodaNoord-KaapLouis GussLys van hoërskole in die Wes-KaapLongontstekingC.J. LangenhovenBybelGeloftedagAstronomiese eenheidGenetiese manipulasieAnnie IlonzehWamelEdelsteenVerenigde StateBesoedelingLimfvatstelselKLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNierversakingUpingtonLaingsburgvloedLongMielieEnkelvoudige sinBeeldspraakLeeuNedersettingArendWoestynFireflySonGoewerneurAthenePoerimTurkyeIrakVachelliaTab ThackerVoedselketting7de LaanEnsiklopedieIngenieursweseTaoïsmeVerenigde KoninkrykKilometer per uurAdolf HitlerKommunistiese Party van die SowjetunieNierAnale seksKatTegnologiePneumatikaVarkgriepBloukraanvoëlKindermishandelingDuitslandViëtnamoorlogBambi WoodsAfleiding (taalkunde)FrankrykTierWynand du ToitElandréBreinRekenaarVoëlRenosterBloeddrukDirekte en Indirekte redeAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueMondAssonansieOogproblemePersentasie🡆 More