Robin Söderling

Robin Bo Carl Söderling (Sweeds: ; gebore 14 Augustus 1984 in Tibro) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler.

Robin Söderling
Robin Söderling
Robin Söderling in 2010
Volle naam Robin Bo Carl Söderling
Land Vlag van Swede Swede
Woonplek Monte Carlo, Monaco
Geboortedatum 14 Augustus 1984 (1984-08-14) (39 jaar oud)
Geboorteplek Tibro, Swede
Lengte 1,93 m
Begin professioneel 2001
Afgetree 23 Desember 2015
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $10 423 124 (soos op 23 Desember 2015) (71ste van alle tye)
Amptelike webblad robinsoderling.se
Enkelspel
Loopbaanrekord 310–170 (65,00%)
Loopbaantitels 10
Hoogste rang No. 4 (15 November 2010)
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope 4R (2011)
Franse Ope E (2009, 2010)
Wimbledon KE (2010)
VSA-Ope KE (2009, 2010)
Groot toernooie
Toereindronde HE (2009)
Olimpiese Spele 1R (2004, 2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 33–43 (43,42%)
Loopbaantitels 1
Hoogste rang No. 109 (11 Mei 2009)
Wimbledon 2R (2005)
VSA-Ope 2R (2004, 2005)
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021.

Söderling speel sedert 2001 professioneel tennis. Hy haal vir die eerste keer in 2003 die top-100 en in 2004 die top-50 posisies. In 2009 skuif hy vir die eerste keer op na die top-10. Sy hoogste posisie op die ATP-ranglys is die 7de plek, die behaal by op 22 Februarie 2010.

Hy verloor in 2009 teen Roger Federer op Roland Garros. In 2010 dring hy weer tot Roland Garros se eindstryd deur, maar verloor 6–4, 6–2 en 6–4 teen Rafael Nadal.

Grand Slam-rekord

Robin Söderling 
Robin Söderling tydens die VSA-Ope in 2009

Die tabel toon Söderling se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2002 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 2
2003 K2 K1 Rondte 3 Rondte 1
2004 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2
2005 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 3
2006 Nie deelgeneem nie Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2
2007 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3 Nie deelgeneem nie
2008 Nie deelgeneem nie Rondte 3 Rondte 2 Rondte 1
2009 Rondte 2 Eindstryd Rondte 4 Kwarteindstryd
2010 Rondte 1 Eindstryd Kwarteindstryd Kwarteindstryd
2011 Rondte 4 Kwarteindstryd Rondte 3 Nie deelgeneem nie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

14 Augustus1984SwedeSweedsTennis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oos-KaapEjakulasieSublimasieKoorsOrthopteraMierRuslandLuiperdRuhan du ToitSuiwelprodukAfrikaners is plesierigBeaufortskaalEmosieMielieVersoeningsdagIslamitiese seksualiteitswetteVormHemelvaartEwenaarRuimteNylsvley-natuurreservaatInfeksieVoëlgriepWerkwoordAardrykskundeAspoestertjieReg tot ‘n gesonde omgewingWaterbesparing in Suid-AfrikaAnne FrankHomofoonNiemetaalHuisvliegBaksteenSleutel (musiek)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Griekse mitologiese figureVulvaSokkerVaginaLys van politieke partye in Suid-AfrikaPussy RiotOntwikkelde landSendelingposisieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWikimedia-stigtingStollingsgesteenteTaalPlae van EgipteDoopLetterlike en figuurlike taalgebruikToringKeelseerGetalAardbewingNarsistiese persoonlikheidsteuringZoeloeLeenwoordAardeTelwoordVerenigde KoninkrykSpringbokkeGraanYslandMoordvisHoofpynSeksuele opwekkingTrigeminale neuralgieBartolomeus DiasAfrikanersWaterbesoedelingKrimpvarkieJodiumSinoniemKunsmatige algemene intelligensieNelson MandelaLeestekenKarpaletonnelsindroom🡆 More