Wimbledon-Kampioenskap

Die Wimbledon-kampioenskap (algemeen bekend as slegs Wimbledon), is die oudste belangrike kampioenskap in tennis en word oor die algemeen beskou as die mees prestigerykste.

Wimbledon-Kampioenskap
Die hoofbaan by die All England Lawn Tennis and Croquet Club waar die Wimbledon Kampioenskappe elke jaar gehou word.
Wimbledon-Kampioenskap
Die Wimbledon-beker.
Wimbledon-Kampioenskap
Die elektroniese telbord by Wimbledon.

Die toernooi word jaarliks gehou tussen einde Junie tot begin Julie en eindig gewoonlik op die tweede Sondag van Julie. Dit vind plaas by die All England Lawn Tennis and Croquet Club in Londen, Engeland en is die derde "Grand Slam"-toernooi van die jaar: die Australiese Ope en die Franse Ope is die eerste twee, met die Amerikaanse Ope die vierde. Die toernooi word soms verleng as gevolg van reën en is ook die enigste "Grand Slam"-toernooi wat op 'n grasoppervlak gespeel word. (Sommige ander toernooie vind ook wel op 'n grasbaan plaas.)

Aparte toernooie word tegelykertyd gehou, almal by dieselfde plek, vir die Mans-enkelspel, die Dames-enkelspel, Mans-dubbelspel, Dames-dubbelspel en Gemengde dubbelspel. Daar word ook 'n Jeugtoernooi gehou: Seuns-enkelspel, Meisies-enkelspel, Seuns-dubbelspel en Meisies-dubbelspel.

Geskiedenis

Die eerste Wimbledon (amateur) tenniskampioenskappe is in 1877 gehou. In 1884 word die toernooi vir damesenkels- en mansdubbelsspelers oopgestel.

Wimbledon ontwikkel eers later tot 'n volwaardige internasionale toernooi. In 1922 is 'n nuwe tenniskompleks vir 14 000 toeskouers te Churchstraat gebou, wat die groei en populariteit van die toernooi geweldig bevorder het.

Rekords en statistieke

Rekord Era Speler(s) Baan Jare gewen
Mans sedert 1877
Wenner van die meeste enkeltitels Voor 1968: Wimbledon-Kampioenskap  William Renshaw 7 1881-86, 1889
Na 1968: Wimbledon-Kampioenskap  Pete Sampras 7 1993-95, 1997-2000
Wenner van die meeste agtereenvolgende enkeltitels Voor 1968: Wimbledon-Kampioenskap  William Renshaw 6 1881-86
Na 1968: Wimbledon-Kampioenskap  Björn Borg

Wimbledon-Kampioenskap  Roger Federer

5 1976-80

2003-07

Dames sedert 1884
Wenner van die meeste enkeltitels Voor 1968: Wimbledon-Kampioenskap  Helen Wills 8 1927-30, 1932-33, 1935, 1938
Na 1968: Wimbledon-Kampioenskap /Wimbledon-Kampioenskap  Martina Navrátilová 9 1978-79,1982-1987, 1990
Wenner van die meeste agtereenvolgende enkeltitels Voor 1968: Wimbledon-Kampioenskap  Suzanne Lenglen 5 1919-1923
Na 1968: Wimbledon-Kampioenskap /Wimbledon-Kampioenskap  Martina Navrátilová 6 1982-1987
Ander statistieke
Laagste gekeurde wenner (man of dame) Wimbledon-Kampioenskap  Goran Ivanišević 125ste
Laagste gekeurde wenner (dame) Wimbledon-Kampioenskap  Venus Williams 31de (23de gekeur)
Jongste wenner (man) Wimbledon-Kampioenskap  Boris Becker 17 1985
Jongste wenner (dame) Wimbledon-Kampioenskap  Martina Hingis 16 1997

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Franse Ope
Grand Slam Kampioenskappe
Junie-Julie
Opgevolg deur
VSA Ope

0°12′50.63″W / 51.4337444°N 0.2140639°W / 51.4337444; -0.2140639

Tags:

Wimbledon-Kampioenskap GeskiedenisWimbledon-Kampioenskap Rekords en statistiekeWimbledon-Kampioenskap VerwysingsWimbledon-Kampioenskap Eksterne skakelsWimbledon-KampioenskapTennis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaatlemoenWaterAtoomSendelingposisiePuberteitRymKorrupsieHondSkrywerNatuurbewaringDramaArabies-Israeliese konflikSelfmoordKonjunktivitisRelatiwiteitsteorieKoolstofdioksiedKultuurWitbloedselSwart nasionalismeBipolêre gemoedsteuringSeksposisieIronieByJakkalsVoorsetselGesonde dieetHomofoonGianna MichaelsStikstofLimfvatstelselGeestesteuring7de LaanSkilpadLys van elemente volgens simboolSmaakHernubare energieMaagsweerCleopatra VIIMarsMonopolieSharpeville-slagtingLidwoordDroomKolitisLys van Griekse mitologiese figureNasionale PartyKunsmatige algemene intelligensieCarike KeuzenkampSwartbewussynsbewegingMisdaadromanBevolkingGroepsgebiedewetKitaarPlae van EgipteKatoenMiddeloorontstekingDomineeInflasieErosieFrederik Willem de KlerkTandbederfDeelwoordEllipstekenDuitse maselsOrgasmeEugenetikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalRob HersovPoësieArmoedeDemografie van Suid-AfrikaKewerMediese diagnoseBreinCristiano Ronaldo🡆 More