Rafael Nadal

Rafael Rafa Nadal Parera (Katalaans: , Spaans: ; gebore 3 Junie 1986 in Manacor, Majorka, Spanje) is 'n Spaanse professionele tennisspeler.

Hy beklee tans die wêreld se no. 649-posisie en is 'n veertienmalige Franse Ope-enkelspelkampioen (2005-'08, 2010-'14, 2017-'22), tweemalige kampioen by Wimbledon (2008 en 2010), viermalige kampioen by die VSA-Ope (2010, 2013, 2017 en 2019) en twee keer kampioen by die Australiese Ope (2009 en 2022). Hy het altesaam reeds 22 Grand Slam-enkelspeltitels verower.

Rafael Nadal
Rafael Nadal
Rafael Nadal tydens die Australiese Ope in 2016
Volle naam Rafael Nadal Parera
Bynaam Rafa
The King of Clay
The Man from Majorca
The Matador
Land Vlag van Spanje Spanje
Woonplek Manacor, Majorka, Spanje
Geboortedatum 3 Junie 1986 (1986-06-03) (37 jaar oud)
Geboorteplek Manacor, Majorka, Spanje
Lengte 1,85 m
Gewig 85 kg
Afrigter Carlos Moyá (2016–hede)
Marc López (2021–hede)
Gustavo Marcaccio (2022–hede)
Begin professioneel 2001
Spelstyl Linkshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $134 659 704 (soos op 29 Januarie 2024) (2de van alle tye)
Amptelike webblad rafaelnadal.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 1070–221 (82,9%)
Loopbaantitels 92 (5de van die Ope-tydperk)
Hoogste rang No. 1 (18 Augustus 2008)
Huidige rang No. 649 (29 Januarie 2024)
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (2009, 2022)
Franse Ope W (2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2012, 2013, 2014, 2017, 2018, 2019, 2020, 2022)
Wimbledon W (2008, 2010)
VSA-Ope W (2010, 2013, 2017, 2019)
Groot toernooie
Toereindronde E (2010, 2013)
Olimpiese Spele Rafael Nadal Goue medalje (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 138–76 (64,5%)
Loopbaantitels 11
Hoogste rang No. 26 (8 Augustus 2005)
Huidige rang No. – (29 Januarie 2024)
Australiese Ope 3R (2004, 2005)
Wimbledon 2R (2005)
VSA-Ope HE (2004)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Rafael Nadal Goue medalje (2016)
Laaste opgedateer op: 29 Januarie 2024.

In 2010 het hy die tweede man in die geskiedenis geword wat vyf Roland Garros-enkeltitels ingepalm het.

Ten spyte daarvan dat hy linkshandig is terwyl hy tennis speel, is Nadal bekend daarvoor dat hy regshandig is terwyl hy dinge in die alledaagse lewe doen soos skryf en gholf speel.

Grand Slam-rekord

Rafael Nadal 
Rafael Nadal in 2006
Rafael Nadal 
Rafael Nadal nadat hy die Franse Ope in 2006 gewen het

Die tabel toon Nadal se prestasie tydens elk van die Grand Slam-mansenkelspeltoernooie waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2003 Nie ingeskryf nie Beseer Rondte 3 Rondte 2
2004 Rondte 3 Beseer Beseer Rondte 2
2005 Rondte 4 Wenner Rondte 2 Rondte 3
2006 Beseer Wenner Eindstryd Kwarteindstryd
2007 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Rondte 4
2008 Halfeindstryd Wenner Wenner Halfeindstryd
2009 Wenner Rondte 4 Beseer Halfeindstryd
2010 Kwarteindstryd Wenner Wenner Wenner
2011 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Eindstryd
2012 Eindstryd Wenner Rondte 2 Beseer
2013 Beseer Wenner Rondte 1 Wenner
2014 Eindstryd Wenner Rondte 4 Beseer
2015 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Rondte 2 Rondte 3
2016 Rondte 1 Rondte 3 Beseer Rondte 4
2017 Eindstryd Wenner Rondte 4 Wenner
2018 Kwarteindstryd Wenner Halfeindstryd Halfeindstryd
2019 Eindstryd Wenner Halfeindstryd Wenner
2020 Kwarteindstryd Wenner Toernooi nie gehou nie Nie gespeel nie
2021 Kwarteindstryd Halfeindstryd Nie gespeel nie Nie gespeel nie
2022 Wenner Wenner Halfeindstryd Rondte 4
2023 Rondte 2 Nie gespeel nie Nie gespeel nie Nie gespeel nie
2024 Nie gespeel nie

Verwysings

Bronne

  • (de) Rafael Nadal und John Carlin: Rafa – Mein Weg an die Spitze. Edel Verlag, Hamburg 2012, ISBN 978-3-8419-0123-1.
  • (en) Tom Oldfield: Rafael Nadal: The Biography. Blake Publishing, 2010, ISBN 1-84454-949-6.

Eksterne skakels

Tags:

Rafael Nadal Grand Slam-rekordRafael Nadal VerwysingsRafael Nadal BronneRafael Nadal Eksterne skakelsRafael Nadal19863 JunieAustraliese Ope (tennis)Franse OpeGrand Slam (tennis)KatalaansMajorkaSpaansSpanjeTennisVSA-Ope (tennis)Wimbledon-kampioenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartversakingKankerMauritiusGNU-lisensie vir vrye dokumentasieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPinksterVraag en aanbodPesachBergen-Belsen-konsentrasiekampLys van konings van IsraelDoelwitJohan BadenhorstKindermishandelingLys van slangeLys van veltoestandeTafeltennisGalileo GalileiKultuurSuiwelprodukWes-KaapPolisieWebblaaierKokketielDolfynWielewaalLeah van NiekerkValentynsdagSaldanhaKunsmatige intelligensieSpinnekopAfrikanersBywoordPornhubOlifantCarike KeuzenkampAustraliëMaagAndré JacobsSonnestelselFisioterapieKoppeltekenMondStereotipeVaste stofHamerkopKompasLys van nedersettings in Suid-AfrikaKunsNemunasKarlien van JaarsveldViëtnamoorlogAnette EngelbrechtTandbederfGeslagOntbossingWiskundeWindFopnuusBeesvleisNicola HanekomBaälMuskietRolprentAnale kankerDiskriminasieGriepSeeISO 3166-2DoopVarkOorlogEnkelvoudige sinHolocaustMaagsweerRookgewoonteOntkieming🡆 More