Tennis Vsa-Ope

Die VSA-Ope (Engels: US Open) is 'n groot tenniskampioenskap wat jaarliks teen die einde van Augustus in New York, Verenigde State, gehou word.

    Hierdie artikel handel oor die tennistoernooi in Amerika. Vir die gholftoernooi, sien VSA-Ope (gholf).

Dit is die laaste Grand Slam-toernooi van die jaarlikse tenniskalender. Dit word gewoonlik oor 'n periode van twee weke gespeel met die eindstryd wat net voor die middel van September plaasvind.

Tennis Vsa-Ope
Die Arthur Ashe-stadion se hoofbaan.
Tennis Vsa-Ope
Die Arthur Ashe-stadion.
Tennis Vsa-Ope
Newport Casino Tennisbaan.

Geskiedenis

Die kampioenskap is die eerste keer in 1881 vir mans en in 1887 vir dames aangebied.

In 2006 word die VSA-Ope die eerste Grand Slam om die sogenaamde Hawk-Eye in te span. Hawk-Eye is 'n tegnologie wat die virtuele terugspeel van 'n hou wat pas gespeel is moontlik maak. Dit kom handig te pas as 'n dispuut ontstaan oor 'n hou wat moontlik uit die baan se grense is. As 'n speler nie met die skeidsregter saamstem nie, kan hy/sy vra dat die Hawk-Eye ingespan word. Sedert 2007 word die Hawk-Eye by alle Grand Slams gebruik.

Die VSA-Ope is al op drie tipes oppervlakke gespeel:

  • Gras (1881–1974)
  • Har-Tru ('n tipe kleibaan, 1975–1977)
  • Decoturf ('n tipe harde baan, 1978–nou)

Titels

Titels sedert die begin van die ope era in 1968 word in aanmerking geneem.

Mans

Tennis Vsa-Ope 
Roger Federer tydens die VSA-Ope van 2006
Tennis Vsa-Ope 
Rafael Nadal tydens die VSA-Ope van 2006
Pos. Speler Aantal titels Jare gewen
1 Tennis Vsa-Ope  Roger Federer 5 2004, 2005, 2006, 2007, 2008
Tennis Vsa-Ope  Pete Sampras 5 1990, 1993, 1995, 1996, 2002
Tennis Vsa-Ope  Jimmy Connors 5 1974, 1976, 1978, 1982, 1983
4 Tennis Vsa-Ope  Novak Djokovic 4 2011, 2015, 2018, 2023
Tennis Vsa-Ope  Rafael Nadal 4 2010, 2013, 2017, 2019
Tennis Vsa-Ope  John McEnroe 4 1979, 1980, 1981, 1984
7 Tennis Vsa-Ope  Ivan Lendl 3 1985, 1986, 1987
8 Tennis Vsa-Ope  Andre Agassi 2 1994, 1999
Tennis Vsa-Ope  Patrick Rafter 2 1997, 1998
Tennis Vsa-Ope  Stefan Edberg 2 1991, 1992
11 Tennis Vsa-Ope  Carlos Alcaraz 1 2022
Tennis Vsa-Ope  Daniil Medvedev 1 2021
Tennis Vsa-Ope  Dominic Thiem 1 2020
Tennis Vsa-Ope  Stanislas Wawrinka 1 2016
Tennis Vsa-Ope  Marin Čilić 1 2014
Tennis Vsa-Ope  Andy Murray 1 2012
Tennis Vsa-Ope  Juan Martín del Potro 1 2009
Tennis Vsa-Ope  Andy Roddick 1 2003
Tennis Vsa-Ope  Lleyton Hewitt 1 2001
Tennis Vsa-Ope  Marat Safin 1 2000
Tennis Vsa-Ope  Boris Becker 1 1989
Tennis Vsa-Ope  Mats Wilander 1 1988
Tennis Vsa-Ope  Guillermo Vilas 1 1977
Tennis Vsa-Ope  Manuel Orantes 1 1975
Tennis Vsa-Ope  John Newcombe 1 1973
Tennis Vsa-Ope  Ilie Năstase 1 1972
Tennis Vsa-Ope  Stan Smith 1 1971
Tennis Vsa-Ope  Ken Rosewall 1 1970
Tennis Vsa-Ope  Rod Laver 1 1969
Tennis Vsa-Ope  Arthur Ashe 1 1968

Vroue

Tennis Vsa-Ope 
Serena Williams tydens die VSA-Ope van 2013
Tennis Vsa-Ope 
Venus Williams tydens die VSA-Ope van 2011
Pos. Speler Getal titels Jare gewen
1 Tennis Vsa-Ope  Serena Williams 6 1999, 2002, 2008, 2012, 2013, 2014
Tennis Vsa-Ope  Chris Evert 6 1975, 1976, 1977, 1978, 1980, 1982
3 Tennis Vsa-Ope  Steffi Graf 5 1988, 1989, 1993, 1995, 1996
4 Tennis Vsa-Ope  Martina Navrátilová 4 1983, 1984, 1986, 1987
5 Tennis Vsa-Ope  Kim Clijsters 3 2005, 2009, 2010
Tennis Vsa-Ope  Billie Jean King 3 1971, 1972, 1974
Tennis Vsa-Ope  Margaret Smith-Court 3 1969, 1970, 1973
8 Tennis Vsa-Ope  Naomi Osaka 2 2018, 2020
Tennis Vsa-Ope  Justine Henin 2 2003, 2007
Tennis Vsa-Ope  Venus Williams 2 2000, 2001
Tennis Vsa-Ope  Monica Seles 2 1991, 1992
Tennis Vsa-Ope  Tracy Austin 2 1979, 1981
13 Tennis Vsa-Ope  Coco Gauff 1 2023
Tennis Vsa-Ope  Iga Świątek 1 2022
Tennis Vsa-Ope  Emma Raducanu 1 2021
Tennis Vsa-Ope  Bianca Andreescu 1 2019
Tennis Vsa-Ope  Sloane Stephens 1 2017
Tennis Vsa-Ope  Angelique Kerber 1 2016
Tennis Vsa-Ope  Flavia Pennetta 1 2015
Tennis Vsa-Ope  Samantha Stosur 1 2011
Tennis Vsa-Ope  Maria Sharapova 1 2006
Tennis Vsa-Ope  Swetlana Koeznetsova 1 2004
Tennis Vsa-Ope  Lindsay Davenport 1 1998
Tennis Vsa-Ope  Martina Hingis 1 1997
Tennis Vsa-Ope  Arantxa Sánchez Vicario 1 1994
Tennis Vsa-Ope  Gabriela Sabatini 1 1990
Tennis Vsa-Ope  Hana Mandlíková 1 1985
Tennis Vsa-Ope  Virginia Wade 1 1968

Eksterne skakels

  • (en) Die VSA-Ope se amptelike webwerf
  • (en) "U.S. Open". Encyclopædia Britannica. Besoek op 6 Julie 2022.

73°50′45.91″W / 40.7497944°N 73.8460861°W / 40.7497944; -73.8460861

Voorafgegaan deur
Wimbledon
Grand Slam Kampioenskappe
Augustus–September
Opgevolg deur
Australiese Ope

Tags:

Tennis Vsa-Ope GeskiedenisTennis Vsa-Ope TitelsTennis Vsa-Ope Eksterne skakelsTennis Vsa-OpeAugustusEngelsGrand Slam (tennis)New YorkSeptemberTennisVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IntertekstualiteitBysteekAfrikanersLys van myne in Suid-AfrikaSkemerRobert SobukweRooilipslangNarsismeVerdampingRenosterVerenigde KoninkrykKoorsblaarLys van Griekse mitologiese figureGeelhoutBosvarkMantisCarles PuigdemontOnbemande vliegtuigYslandJapanneesKwadraatProvinsies van Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)GrondwetLuiperdSportLongNeurenberg-verhoreHamilton WesselsEngelsNapoleon BonaparteSuid-Afrikaanse GrensoorlogKongo-krisisHeks van HexrivierRobbeneilandDeelwoordLys van Kaapstad se voorstedeBasterhartbeesDulcie van den BerghSkaapOutismeNatuurrampWêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika20ste eeuVersoeningsdagGewone tortelduifAnale seksArmoedeMuisvoëlPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJo BlackPlantBrongitisDrie SusterskerkeMestoklemaChemiese elementWatersuiweringIsraelMagsverheffingItaliaansTelefoonElandréVersamelnaamPornografieVulkanismeKoolstofdioksiedPornografiese akteurGalblaasSpierdistrofieSkoenlapperGerda SteynWhatsAppHomoniemMosesKwaZulu-NatalSeksposisie🡆 More