Rio Purus

Die Rio Purus (Spaans: Río Purús) is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika.

Die rivier, met 'n lengte van 2 960 km, vloei deur Peru en die Brasiliaanse deelstate Acre en Amazonas.

Rio Purus - Río Purús
Die Rio Purus in Peru.
Die Rio Purus in Peru.
Die Rio Purus in Peru.
Rio Purus

Die stroomgebied van die Rio Purus.

Oorsprong saamvloei van Curiuja en Cujar, Ucayali (Peru)
Monding Amasonerivier, Amazonas, Brasilië
Stroomgebied Peru, Brasilië (Acre en Amazonas)
Lengte 2 960 km (1 839 myl)
Gemiddelde afloop 11 000 m³/s
Stroomgebiedopp. 371 042 km²
Rio Purus
Strand aan die Rio Purus in Acre
Rio Purus
Die Rio Purus in Santa Rosa do Purus, Acre

Die Río Purús ontstaan uit die saamvloei van die Río Curiuja en die Río Cujar in die oostelike Peruaanse streek Ucayali naby die grens tot Brasilië, sowat 320 km noord van Cusco. Aansluitend vloei die rivier in noordoostelike rigting parallel tussen die Rio Juruá in die weste en die Rio Madeira in die ooste deur die Amasone-bekken in die weste van Brasilië. Sowat 150 km wes van Manaus mond die Rio Purus in die Amasonerivier uit.

Sytakke

Die grootste sytakke (stroomaf):

  • Río Chandless (regs)
  • Rio Laco (regs)
  • Rio Acre (regs)
  • Rio Inauini (links)
  • Rio Pauini (links)
  • Rio Sepatini (regs)
  • Rio Ituxi (regs)
  • Rio Mucuim (regs)
  • Rio Tapauá (links)
  • Rio Itapapaná (regs)
  • Rio Ipixuna (regs)

Verwysings

Tags:

Acre (staat)AmasonerivierAmazonas (Brasilië)BrasiliëDeelstate van BrasiliëPeruRivierSpaansSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenaissanceLys van Afrikaanse televisiereekseNasiebouProvinsies van Suid-AfrikaEjakulasieLandbouPriemgetalAppendiksJaarKlem-in-die-kaakVrouWitrenosterVioolSatellietWiskundige terminologieMynbouKunsSpreeuSelfstandige naamwoordDialoog in fiksieGroot DepressieKommunikasieLys van Kaapstad se voorstedeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Jo BlackJSEVolstruisMotReënspinnekopHannes van WykVennootskapLys van Afrikaanse rolprenteDeelwoordStam (taalkunde)YsterWerkwoordSweedsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSeksueel oordraagbare infeksieAngssteuringLionel PetersonBrandbergDirekte en Indirekte redeSoweto-opstandMobutu Sese SekoWes-KaapWillie JoubertHernubare energieEkonomiese sektorDesimale breukeNarsistiese persoonlikheidsteuringVulkaanTussenwerpselMeeueKlimaatveranderingChristiaan Frederik BeyersKoolhidraatKontinentErfenisAndrew DavisLys van bekende Suid-AfrikanersRymVoortrekkersPersWerkersdagNatuurbewaringShakaPreseminale vloeistofTamboraGrootste rampe in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)BeroerteKaapstadse waterkrisis 2015-2018KoorsWisselkoersFiela se kindBek-en-klouseerMielie🡆 More