Rio Juruá

Die Rio Juruá (Spaans: Río Yuruá) is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika.

Die rivier, met 'n lengte van 3 100 km, vloei deur Peru en die Brasiliaanse deelstate Acre en Amazonas.

Rio Juruá - Río Yuruá
Die Rio Juruá naby Cruzeiro do Sul, Acre, tydens laag water.
Die Rio Juruá naby Cruzeiro do Sul, Acre, tydens laag water.
Die Rio Juruá naby Cruzeiro do Sul, Acre, tydens laag water.
Rio Juruá

Die stroomgebied van die Rio Juruá.

Oorsprong Ucayali (Peru)
Monding Rio Solimões (Boloop van die Amasonerivier), Amazonas, Brasilië
Stroomgebied Peru, Brasilië (Acre en Amazonas)
Lengte 3 100 km (1 926 myl)
Oorspronghoogte 260 m
Mondinghoogte 36 m
Gemiddelde afloop 8 440 m³/s
Stroomgebiedopp. 225 828 km²
Rio Juruá
Die Rio Juruá in die dorp Juruá, Amazonas
Rio Juruá
Lugbeeld van die Rio Juruá in die Amasone-bekken

Die Río Yuruá ontspring in die oostelike Peruaanse streek Ucayali naby die grens tot Brasilië. Aansluitend vloei die rivier in noordwestelike rigting en bereik naby Foz do Breu Brasilië. Vanaf hier vloei die Rio Juruá in noordelike en later parallel tot die Rio Purus in noordoostelike rigting deur die Amasone-bekken in die weste van Brasilië. Hier mond die rivier in die boloop van die Amasonerivier, die Rio Solimões, uit.

Sytakke

Die grootste sytakke (stroomaf):

  • Río Humaitó (regs)
  • Juruá Mirim (links)
  • Rio Moa (links)
  • Río Ipixuma (links)
  • Riozinho da Liberdade (regs)
  • Rio Gregório (regs)
  • Rio Eiru (regs)
  • Río Tarauacá (regs)
  • Río Xiruá (regs)
  • Rio do Breu (regs)

Verwysings

Tags:

Acre (staat)AmasonerivierAmazonas (Brasilië)BrasiliëDeelstate van BrasiliëPeruRivierSpaansSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maatskaplike verantwoordelikheidDepressie (gemoedstoestand)KoorsStaalEkonomieVoedingSteve BikoKurt-Lee ArendseHadedaJo BlackKookpuntEkonomiese sektorMenstruasieLeenwoordVoorsetselRudi ClaaseKoerantVerkragtingSamestellende afleidingConsolidated B-24 LiberatorProksemikaJode in Suid-AfrikaNedersettingLys van Afrikaanse televisiereekseMigrasie van voëlsSpysverteringstelselOnse VaderGeskiedenis van AfrikaansLettergreepKunsSpinnekopHector PietersonKoppeltekenHandré PollardFibonacci-reeksKinderregteJagluiperdSilwerCarike KeuzenkampKindermishandelingEskomPlantSkoenlapperVaste stofHeupDubbelpuntSeksSlawernyLewerLien se lankstaanskoeneEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMandalaSuiwelprodukMagsverheffingMilitêre diensplig in Suid-AfrikaAdolf HitlerWapen van NamibiëVoedselkettingAfrikanersKasteel die Goeie HoopSeksposisieDolfyn7de LaanDrakensbergeAndrew DavisSout (chemiese stof)KnieVoortrekkersWêreld- Ekonomiese ForumSeksismeKarakteriseringEienaamLoodDiskriminasieDermpoliep🡆 More