Manaus

Manaus (Portugees: ) is 'n stad in die noorde van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat Amazonas.

Die stad het 'n bevolking van 2 219 580 in 2020 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 11 401,058 km². Die stad is 'n algemene vertrekpunt vir toeriste wat die Amasonerivierbeken en die omliggende reënwoud besoek. Omtrent 50% van die bevolking in Amazonas woon in die stad. Manaus is net wes van die monding van die Rio Negro in die Amesonerivier geleë. Manaus se Arena da Amazônia is tydens beide die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 en Olimpiese Somerspele 2016 vir wedstryde ingespan.

Manaus
Manaus

Kaart Wapen
Manaus
Manaus
Vlag
Manaus
 Land Vlag van Brasilië Brasilië
 Deelstaat Manaus Amazonas
 Koördinate 3°6′S 60°1′W / 3.100°S 60.017°W / -3.100; -60.017 60°1′W / 3.100°S 60.017°W / -3.100; -60.017
 Gestig op 24 Oktober 1669
 Bynaam A Paris dos Trópicos
 Oppervlakte:  
 - Totaal 11 401,058 vk km
 Hoogte bo seevlak 92 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 2 219 580
 - Bevolkingsdigtheid 191,45/vk km
 Tydsone UTC -4 (AMT)
 Burgemeester David Almeida (Avante)
 Amptelike Webwerf manaus.am.gov.br
Manaus
Die operahuis in Manaus

Verwysings

Eksterne skakels

Manaus  Hoofstede van Brasilië Manaus 
HoofstedeAracajuBelémBelo Horizonte • Boa Vista • Brasília • Campo Grande • CuiabáCuritibaFlorianópolisFortalezaGoiânia • João Pessoa • Macapá • MaceióManausNatal • Palmas • Porto Alegre • Porto Velho • Recife • Rio Branco • Rio de JaneiroSalvador da BahiaSão PauloSão Luís • Teresina • Vitória

Tags:

AmasonereënwoudAmasonerivierAmazonas (Brasilië)Arena da AmazôniaBrasiliëFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014Olimpiese Somerspele 2016PortugeesRio Negro

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoudKaartSirkusAdolf HitlerAntoniemDiepaartromboseKonjunktivitisTaalVolhoubaarheidStaatstoelaeSpreeuShakaAkademiaCheslin KolbeKlimaatVliegtuigJohannes MeintjesNuwe TestamentWebjoernaalByvoeglike naamwoordPeter SnydersSamestellingKunselementeInfeksieThys die BosveldklongAalwynReënvalbepalingNazi-DuitslandBloeddrukBestaansboerderyLien se lankstaanskoeneGalblaasKindermishandelingNelson MandelaWinnie Madikizela-Mandela1200Wiskundige terminologieOligopolieSpysverteringstelselChris HaniJeugdagPenisGianna MichaelsWhatsAppJudaïsmeHeuningbySwart nasionalismeSeksAfleiding (taalkunde)Johannes HahnMagnetismeGewone breukeOnderwerp (taalkunde)WekkerVersoeningsdagKoue OorlogSteenkoolAtoomAgtervoegselNeurenberg-verhorePornografiese akteurLarry PageMieliestronkKWaterbesparing in Suid-AfrikaBosluisbytkoors23 AprilLabia (geslagsdele)Enkelvoudige sinRenaissanceVraag en aanbodProstaatklierLeonardo da VinciDricus du PlessisVerenigde State van Amerika🡆 More