Reusepantserakkedis

Die Reusepantserakkedis (Gerrhosaurus validus) is 'n akkedis wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga en Kwazulu-Natal.

Die reptiel is 50 tot 60 cm lank en leef in skeure in klipbanke.

Reusepantserakkedis
Reusepantserakkedis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Sauria
Familie:
Gerrhosauridae
Genus:
Gerrhosaurus
Spesie:
G. validus
Binomiale naam
Gerrhosaurus validus

Voorkoms

Reusepantserakkedis 
'n Reusepantserakkedis by die Mopani-kamp, Krugerwildtuin.
Reusepantserakkedis 
'n Reusepantserakkedis in die Krugerwildtuin

Die reptiel het 'n plat lyf en die bene is kort, die stert lank en die kop betreklik klein. Die skubbe is plaatagtig met kolletjies. Dit skep 'n dwarsbandpatroon. Die jonger reptiele het duidelike swart en pienkgeel patrone.

Hulle leef van insekte, koggelmanders, geitjies, vye en bessies.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieWerkersdagMasturbasieSkooluniformFranse RewolusiePankreasKameelperdVideoSamestellende afleidingdgbsjHemelvaartsdagEben EtzebethSamestellingPomeloRooms-Katolieke KerkGlobaliseringOsmoseRugbySeksuele opwekkingOrgasmeNieuwoudtvilleAkroniemOnderwysLien se lankstaanskoeneSonja HerholdtChristogramEnsiklopedieOligopolieBeëdigde verklaringKnieWaterkringloopNaeltjiesGeslagsgelykheidMorfologie (taalkunde)MangelontstekingMeervoudGeskiedenis (vakgebied)TelevisieDramaNeptunusEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaChemiese verbindingRob HersovGrondwet van Suid-AfrikaRenaissanceSteenkool in Suid-AfrikaFrankrykWaterbesoedelingSpringbokOlimpiese SomerspeleJust NuisanceByvoeglike naamwoordCalviniaPalestyneKlein-KarooBlourokkeAnorexia nervosaHipertensieVerenigde State van AmerikaAfrikaanse WikipediaEierstokProvinsies van Suid-AfrikaElon MuskAngolese BurgeroorlogSweedsHerpes simplexWoordInfeksieMensMenstruasieBokmakierieKoors🡆 More