Ray-Ban Aviator

’n Aviator-sonbril is ’n traandruppelvormige tipe sonbrilstyl wat deur Bausch & Lomb ontwikkel en onder die Ray-Ban-handelsnaam verkoop is.

Dit word gekenmerk deur die donker, dikwels weerkaatsende lense met ’n oppervlak wat twee tot drie keer die grootte van ’n oogkas is. Die groot lense is nie gelyk nie, maar ietwat bolrondig. Die ontwerp het ten doel om die ooggebied te bedek en om soveel lig vanuit enige hoek moontlik te keer om die oog binne te dring.

Ray-Ban Aviator
VSA-lugmagtoetsvlieënier F.W. "Mike" Hunter dra ’n aviator-sonbril in Oktober 1942
Ray-Ban Aviator
'n Ray-Ban Aviator-sonbril

Tags:

Oog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Min ShawNoord-KoreaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Krokus Stadsaal-aanvalHipoteseLatynGalblaasGordelroosHidroponikaHazopPesachTotalitarismeBrandmondsindroomOosters-Ortodokse KerkMaroela MediaNederlandsTegnologieAkupunktuurKijifAlgemene relatiwiteitCleopatra VIIHipertensieByvoeglike naamwoordOraniaSelfstandige naamwoord2013 Aboe Dhabi Grand PrixDulcie van den BerghSpringsGoddelike KomedieCarike KeuzenkampMarita NapierAmptelike taalKrieketSpysverteringstelselKolitisLemnosIntensiewe vormVSA dollarKaartSkaapSamuel CronwrightNAVOStellenboschSonGeelsugBoerjatiëTuvaluAbstraksie (rekenaarwetenskap)MensNagmaalSuiwelprodukWhitey BassonAnale kankerErektiele disfunksieKolonoskopieAbrahamitiese geloweCobus RossouwWesley SneijderAppiese WegHitteruilerOrkney Snork NieSuid-AfrikaanseAbdomenInternetEvangelieNarsistiese persoonlikheidsteuringVaginale kankerNic de JagerKatalaanse WikipediaRaymond KurzweilJacques LootsSonsverduisteringPiet BothaYouTubeMonargie van die Verenigde Koninkryk🡆 More