Randstad

Die Randstad is 'n gebied in Nederland wat die grootste stede van die land omvat en wat grotendeels as een stad aan mekaar gegroei het.

Dié gebied het ongeveer 8 miljoen inwoners.

Randstad
Die bereikbaarheid van werkgeleentheid in die Randstad

Dit het ongeveer die vorm van 'n ring met Amsterdam in die noorde, Den Haag in die weste, Rotterdam in die suide en Utrecht in die ooste. Ander kleiner stede wat in hierdie megapolis opgeneem is, is Haarlem, Leiden, Delft, Dordrecht, Hilversum en Almere. Omrede die middel oorspronklik 'n veenmoeras was en dit moeiliker is om daar te bou, het die middel van die gebied, die "groene hart", minder ontwikkeling ondergaan. Dit geld ook vir die suidooste van die gebied.

Tags:

NederlandStad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anrich HerbstKoppeltekenPaasfeesVlieënde HollanderWiskundeJapanAngina pectorisHoofstadKlimaatsverandering in AfrikaMisdaadMondIngenieursweseWatersuiweringRymKlein-KarooMangelontstekingOrthopteraLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagAngssteuringSharpeville-slagtingChatGPTSleutel (musiek)Vaginale kankerGeelslangGroot GatSuid-Afrikaanse randHerpes simplexDroogteSwawelGeestesteuringVingerseksMantisMarie AntoinetteBreinKaartDokterKarooAfrikaansTelwoordMaroela MediaVleilandWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDigitale en analogiese tydWalvisIngrid JonkerJeuksiektePuntEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKoeffisiënt en magswortelSonja HerholdtLewerOnderhandelinge om apartheid te beëindigToekoms van die AardeSpreeuPolitieke partySnaarinstrumentVratTermietDinosourusLys van bekende Suid-AfrikanersKunsVoedselkettingEierstokTussenwerpselKrokodilDieremishandelingEkostelselWes-KaapKolorektale kankerHakerVarkgriepSwem🡆 More