Almere

Almere is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland.

Die munisipale gebied het sowat 218 000 inwoners (2021) en 'n oppervlakte van 249 km². Die munisipaliteit is in 1984 gestig.

Munisipaliteit:
Almere

Almere
Kaart Wapen
Almere
[[Beeld:|75px|center]]
Vlag
Almere
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°22′N 5°13′O / 52.367°N 5.217°O / 52.367; 5.217
 Stigting 1984
 Provinsie Flevoland
 Oppervlakte:  
 - Totaal 248,77 vk km
 Hoogte bo seevlak -2 tot -5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Desember 2021) 217 669
 - Bevolkingsdigtheid 1 685/vk km


 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat [[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur:  
 - Jaarlikse maksimum {{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie {{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum {{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie {{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae {{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party) Hein van der Loo (onafhanklik)
 Daaglikse bestuur {{{bestuur}}}
 Amptelike webwerf almere.nl
 Wiki Commons Almere

Almere is ook die grootste stad van die provinsie en die sesde grootste stad in Nederland. Bowendien is Almere een van die jongste stede in Nederland – die eerste huis is eers soos onlangs as 1976 voltooi.

Sedert 2005 beskik die munisipaliteit ook oor 'n professionele sokkerspan: Almere City FC.

Wyke

Wyke van die stad Almere:
Almere Buiten, Almere Haven, Almere Hout, Almere Pampus, Almere Poort en Almere Stad.

Tags:

FlevolandMunisipaliteitNederland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeervoorspellingGalblaasSamespanningSarel Jacob PretoriusSimon PetrusHandbalDroomAkuutJohannes MeintjesGroot vyfMagneet1200ByKatSuurstofMenslike seksuele gedragAgtervoegselKlimaatsverandering in AfrikaPlae van EgipteElandréArmoedeAardeSuid-Afrikaanse randMaroela MediaTrigeminale neuralgieKaapse florarykGeldTydWater (molekuul)RekenaarSiya KolisiVrouNoordwesKondensasieGasGrondbesoedelingHipoteseEnkelvoudige sinKweekhuisgasLJo BlackJansenvilleJagluiperdSuikersiekteVolstruisMcDonald'sKimberleyAardverwarmingSamestellende afleidingProteïenDierGroot TrekLys van landeDiatomiese molekuulGriepItaliëDistrik SesVaginaHomoniemTussenwerpselGesondheidKolorektale kankerLandbou in Suid-Afrika3D-rolprentDesmond TutuGoogle MapsBeroerteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLien se lankstaanskoeneKoringApartheidChris HaniAntisemitismePoes🡆 More