Pudens

Sint Pudens was 'n heilige en martelaar uit die vroeë Christendom.

Pudens
Pudens

Russiese ikoon van Sint Pudens
Heilige
Vereer in Christendom
Feesdag 4 Januarie en 14 April in die Oosters-Ortodokse Kerk
19 Mei in die Rooms-Katolieke Kerk

Irenaeus van Lyon beskou Pudens as dieselfde persoon as die een waaroor Paulus praat in 2. Tim 4: 21.

    "Doen jou bes om nog voor die winter te kom. Eubulus, Pudens, Linos, Claudia en al die broers stuur vir jou groete."

Volgens oorlewering het hy aan Petrus blyplek verskaf en is deur hom gedoop. Pudens word gemartel tydens die vervolgings van Nero. Sy feesdag is op 14 April in die Ortodokse Kerk en op 19 Mei in die Rooms-Katolieke Kerk. Verder word beweer dat hy die seun van Quintus Conelius Pudens, 'n Romeinse senator, was. Hy het twee seuns gehad, Novatus en Timotheus en twee dogters Praxedes en Pudentiana. Die name van sy dogters is slegs bekend weens die bestaan van twee ou kerke in Rome, Santa Prassade en Santa Pudentiana. Die notule van die sinode van Pous Simmachus uit 499, bewys die bestaan van 'n titulus Pudentis 'n kerk met die mag om die sakramente te bedien.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Martelaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cleopatra VIIKrampJohn Brown (aktivis)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeelslangKernoorlogInsekDie GelofteBalletWortelSkildklierDagboekSebraSteenkoolUniondaleBeaufortskaalLys van kinderspeletjiesShanzhaiHakerOlimpiese Somerspele 2024NagmaalTweede WêreldoorlogMandalaStam (taalkunde)Provinsies van Suid-AfrikaOorkruipersBloedvergiftigingWeer (meteorologie)ProteïenVaginaMensInflasieMielieJesus van NasaretPornografiese subgenresKatSonkragViëtnamoorlogHorlosieEiffeltoringSkoolSwitserlandDriedimensioneelGesondheidAardverwarmingPretoriaBuffelKoorsVratHeks van HexrivierKletsrymErosietipesBoerboelMiddeloorontstekingCarike KeuzenkampPeriodieke tabelKrieketSeptimius AwardsGewone breukeSomerRoesStedelike hitte-eilandBraaiMetaalWerkersdagPersentasieMynbouOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAngolese BurgeroorlogLugbesoedelingHartaanvalNG gemeente TheunissenSkoenlapperKweekhuisgasAnale seksTandbederf🡆 More