Protea Pudens Aardroos-Suikerbos: Plantspesie

Die aardroos-suikerbos (Protea pudens) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom op die Elim-vlakte by Agulhas voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die plant is plat en word 1 m in deursnee en blom van Mei tot September met die hoogtepunt van Julie tot Augustus.

Aardroos-suikerbos
Protea Pudens Aardroos-Suikerbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. pudens
Binomiale naam
Protea pudens
Rourke, 1979

Die plant vrek nadat die veld gebrand het, maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in swaar, sanderige kleigrond op hoogtes van 30 - 40 m bo seevlak.

In Engels staan dit as die Bashful Sugarbush bekend.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GetalAntoniemFrankrykKirgisiesVlagterminologieRuslandGekoördineerde Universele TydHindiPerdBelastingMasters of the Air (TV-reeks)KorrupsieQuebecBrandmondsindroomSeksspeeldingJavaScriptArmoedeverligtingMonacoAnrich HerbstHondIngrid JonkerOnse VaderAfrikaansEbracteola derenbergianaNaaldekokerSosiale wetenskapSingapoerVaste stofOekraïneLys van kleureMetaalDemi Lee MooreEnkelvoudige sinDrinkwaterWortelgroenteProteïenBorskankerSosiale mediaFotosinteseTrappe van vergelykingOrthopteraMin ShawProstaatklierKoekie (rekenaarwetenskap)Gerda SteynVerkleurmannetjieSuid-Afrikaanse GrensoorlogHomofoonDistrik SesMuishondDeon CoetzeeWaterMandarynsKinderregteGrondsoorteDuitsPad na jou hartGianna MichaelsBobby van JaarsveldSuikersiekteElandréEkonomie van Suid-AfrikaMusiekXhosaWikiLianie MayHartaanvalDramaGeslagTobie CronjéPubiese hareMensApartheidNamakwalandArtritisGrieksVrat🡆 More