2 Timoteus: Sestiende boek van der Nuwe Testament, kompos van alleen 4 hoofstuks

2 Timoteus is die 16de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

Hierdie boek, 'n brief aan Timoteus, is uit 'n gevangenis geskryf en daarin word Timoteus aangespoor om in 'n tyd van toenemende afvalligheid te volhard. Hy moet die Woord verkondig en mense bemoedig deur met geduld onderrig te gee. Hy moet aan die Heilige Skrif vashou as rigsnoer vir lewe en leer. Daarby moet hy in geloof, volharding, geduld en liefde die voorbeeld navolg van die skrywer wat nou aan die einde van sy lewe gekom het.

Bron

Tags:

BybelNuwe Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KerrieLNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEkonomieKunsImpakte van toerismeNasionaal-SosialismeFinale OplossingKondensasieVerkragtingLys van Suid-Afrikaanse skrywersNavorsingHernubare energieInsekGroot TrekChristendomMagneetDigvormSeksuele opwekkingApartheidSwart nasionalismePikkewynLys van nedersettings in Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidSkarlakenkoorsLuiperdE-posKlimaatsverandering in AfrikaFacebookLabia (geslagsdele)SkaapCalviniaBlack SashCradock-4Sint JorisdagOos-KaapBestuiwingReënspinnekopHondApokriewe boeke2001KoorsNic de JagerTweede WêreldoorlogSoweto-opstandBosluisbytkoorsBoerboelTrappe van vergelykingXenofobie in Suid-AfrikaLeestekenElektrolietMeervoudGeskiedenis van Suid-AfrikaNamakwalandLeierDierAnilingusCheslin KolbeTafelsoutMorfologie (taalkunde)KindersiektesSean CombsSelfmoordAarverkalkingLeierskapVlag van Suid-AfrikaAtoomVingerseksSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van musiekinstrumenteSuurstofWolfTropiese sikloonJaar🡆 More