Pous Sixtus Iii

Sixtus III was die 44ste pous van die Katolieke Kerk.

Pous Sixtus III
Pous Sixtus Iii
Pontifikaat begin 31 Julie 432
Pontifikaat eindig 18 Augustus 440
Voorganger Celestinus I
Opvolger Leo I
Gebore
Rome, Italië
Sterf 18 Augustus 440
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Sixtus
Sint Sixtus III
Feesdag 28 Maart (Ortodokse)
18 Augustus (Katolieke)

Biografie

Pous Sixtus III is 'n Romein van geboorte. Op 31 Julie 432 volg hy Pous Celestinus I op en regeer tot sy dood op 18 Augustus 440. Hy word opgevolg deur Pous Leo I. Die naam ‘Sixtus’ beteken ‘die sesde’ in Latyn, maar die Griekse "Ξυστος" (Xystus) beteken ‘die beskaafde‘.

Pontifikaat

Sixtus het reeds onder die bewind van pouse Zosimus, Bonifatius I en Celestinus I baie invloed gehad. Hy het met Augustinus gekorrespondeer. Hy verdedig die bestuursmag van Rome oor Illiricum teen die biskop van Thessaloniki. Op die plek van die Basilika Liberiana bou hy die Santa Maria Maggiore as herinnering van die konsilie van Efese.

Verering

Sixtus III word as heilige vereer in die Rooms-Katolieke Kerk. Sy feesdag is op 18 Augustus.

Verwysings

Eksterne skakels

Nota

Saamgestel uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Celestinus I
Pous (Pontifex Maximus)
432440
Opgevolg deur
Leo I

Tags:

Pous Sixtus Iii BiografiePous Sixtus Iii PontifikaatPous Sixtus Iii VereringPous Sixtus Iii VerwysingsPous Sixtus Iii Eksterne skakelsPous Sixtus Iii NotaPous Sixtus Iii OpvolgingPous Sixtus IiiPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Antieke RomeAardbewingAkupunktuurJeuksiekteLabia (geslagsdele)Narsistiese persoonlikheidsteuringDigvormTierboskatSt Giles' CathedralMonargie van die Verenigde KoninkrykKroonprinses van DenemarkeSelRanger 5AfrikaansAirbus A340AlbaniëAngkor WatMiddelmisbruikOosters-Ortodokse KerkRicus NelDeon GrootTheuns JordaanSonnestelselMasels8 AprilJohann RossouwErica BoyerEjakulasieCaroline, Prinses van HannoverP. RamleeSuid-Afrikaanse PolisiediensLourierblaarGoudKaukasiese taleZuurbekomDuitsersDiepaartromboseMetaheelalWêreld- Ekonomiese ForumWorsie VisserPythagoras se stellingBorsjtJosef SukLys van Suid-Afrikaanse skrywersSteenkoolGabriëlJennifer ZamudioDroomKrokus Stadsaal-aanvalSkisofrenieLys van woestyneWitbloedselVolstruisVolkekundeMinervaPous Innocentius IIWorldCatLord’sMusieksimboleTropiese huisgeitjieDemi Lee MoorePesachInterlingueLongKunsmis7de LaanBergskilpadGuangdongPoliteïsmeIndonesiëHermie HendriksHadjDepressie (gemoedstoestand)OraniaPous Martinus VFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006Menslike skelet🡆 More