Pous Paulus I

Paulus I was die 93ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Paulus I
Pous Paulus I
Pontifikaat begin 29 Mei 757
Pontifikaat eindig 28 Junie 767
Voorganger Stefanus II
Opvolger Stefanus III
Gebore ±700
Rome, Italië
Sterf 28 Junie 767
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Paulus

Biografie

Pous Paulus I is gebore ongeveer in die jaar 700 in Rome. Op 29 Mei 757 volg hy sy ouer broer Pous Stefanus II op en regeer tot sy dood op 28 Junie 767. Hy word opgevolg deur Pous Stefanus III. Die naam ‘Paulus’ beteken 'die kleintjie'.

Pontifikaat

Onder die pontifikaat van sy broer en voorganger Pous Stefanus II was Paulus 'n deken en voer namens die pous onderhandelings met die Lombarde.

Na die dood van sy broer word hy as pous verkies in weerwil van 'n minderheid wat aartsdeken Theofilactus voorgestel het. Hy verbeter die betrekkinge met die Franke, Lombarde en die Bisantynse Ryk. Hy word deur die koning van die Lombarde Desiderius en die koning van die Franke Pepyn die Korte aangestel as arbiter in hulle stryd oor grondregte.

Verering

Pous Paulus I word in die Rooms-Katolieke Kerk vereer as 'n heilige. Sy feesdag is op 28 Junie.

Bibliografie

  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
  • Duff, Eamon. Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press, 2001. bl. 62–63. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson, 2002, bl. 47. ISBN 0-500-01798-0.

Eksterne skakels

Pous Paulus I 
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Stefanus II
Pous (Pontifex Maximus)
757767
Opgevolg deur
Stefanus III

Tags:

Pous Paulus I BiografiePous Paulus I PontifikaatPous Paulus I VereringPous Paulus I BibliografiePous Paulus I Eksterne skakelsPous Paulus I NotaPous Paulus I OpvolgingPous Paulus IPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsDie Real Housewives van die WynlandeLys van lande volgens bevolkingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVeelrassige pornografieSkeurbuikMaselsTafelbergKarpKaapstadSybel CoetzeeGeorge BallotTierboskatGrootkolmuskeljaatkatSkoenlapperKlimaatveranderingAfrikaanse Protestantse KerkAfrikaanse WikipediaMosesKain en AbelMenslike seksuele gedragRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022HartversakingMoedersdagDachshundSpysverteringstelselVoortrekkermonumentSeekatVir die voëlsPinksterFanny Louise BernthLasse LindtnerNarsismeJaarChrista SteynVyfsterAnale seksGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGeskiedenis van die KaapkolonieAkuut-aksenttekenLKoue OorlogVaringQR-kodeHeks van HexrivierNiebinêre genderHondeklipbaaiBoor (element)Die CampbellsGeweldLabia (geslagsdele)RooibokTongaatErdwurmBedreigde spesieMosambiekse spoegkobraVoorsetselSeksueel oordraagbare infeksieVryheidsdagAnglo-BoereoorlogMenstruasieVoornaamwoordLeonardo da VinciGoudWeer (meteorologie)GrondsoorteBloemfonteinFrankrykAustraliëIslamInfeksieEmo AdamsDieregeluide🡆 More