Die kleingeelvink (Ploceus intermedius) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in savanne en boomveld.
Hulle broei koloniaal in bome of riete naby water in 'n taamlike slordige nes met 'n kort tot halflang ingangstonnel. Die voël is poliginies en is 13 cm groot en weeg 15 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Masked Weaver.
Kleingeelvink | |
---|---|
'n Mannetjie bou aan sy nes | |
'n Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ploceus |
Spesie: | P. intermedius |
Binomiale naam | |
Ploceus intermedius Rüppell, 1845 |
Wiki Commons bevat media in verband met Ploceus intermedius. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kleingeelvink, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.