Piekenierskloofpas

Die Piekenierskloofpas is 'n bergpas wat deel van die N7 nasionale pad uitmaak, net suid van Citrusdal en is in die Olifantsrivierberge wes van die Olifantsrivier in die Wes-Kaap.

Die naam lei terug na gevegte tussen die Khoikhoi en soldate van die Nederlands-Oos-Indiese-Kompanjie. Piekeniers (lansiers) is opgestel in verskeie plekke in die Piekenierskloof om die boere teen strooptogte van die Khoikhoi te beskerm. Thomas Bain het die eerste pas deur die kloof gebou in 1857 en die pas is toe Grey's Pass genoem. Gedurende 1960 is die pas geteer en hernoem as Piekenierskloof. Die pas bereik sy hoogste punt op 519 m bo seevlak en het 'n maksimum steilte van 1:16.

Piekenierskloofpas
Ligging Suid van Citrusdal
Maksimumhelling 1:16
Hoogte 519 m
Oppervlak Teer
Ingenieur Thomas Bain
Begin in 1857
Pad N7

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

BergpasCitrusdalGrey's PassKhoikhoiN7 (Suid-Afrika)Olifantsrivier, NamakwalandOlifantsrivierbergePiekenierThomas BainWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnilingusTaalNatuurbewaringSkarlakenkoorsAanhalingstekensGemeenskapsorganisasieHector PietersonBruin huisslangDistrik SesSosiale mediaEjakulasieKlem-in-die-kaakJode in Suid-AfrikaVaalrivierNagmaalAardeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalInsekHartJesus van NasaretAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGoogle TranslateLyfstraf in skoleKewerSuid-Afrikaanse GrensoorlogImpakte van toerismePeriodieke tabelBysteekBoerboelOseanografieTsongaLys van nedersettings in Suid-AfrikaAardedagAngina pectorisOlimpiese SomerspeleTelwoordIngenieursweseXhosaMangelAvbobEkonomiese sektorCorioliskragSpringbokkeKommaPussy RiotVerenigde KoninkrykSendelingposisieLiewe HeksieHannes van WykWaterpokkiesHokkieTsoenamiLeeuGoogleDrinkwatervoorsieningCleopatra VIIIronieSuikersiekteEerste WêreldoorlogDirekte en Indirekte redePenisVryheidsdagNamibiëSportIntensiewe vormSonBosvarkSterAkuutOntbossingEskomGalblaasKlitorisNarkoseSaartjie BaartmanGrootste rampe in Suid-Afrika🡆 More