Pete Conrad

Charles Pete Conrad Jr.

Hy word die derde persoon wat op die Maan loop tydens die Apollo 12 sending. Hy stel saam met sy vlieënier Gordon Cooper, 'n 8-dae ruimte uithourekord op tydens die Gemini 5-sending. Hy was die bevelvoerder van die Gemini 11-sending.

Pete Conrad
Pete Conrad
Pete Conrad in September 1971
Gebore
Charles Conrad Jr.

(1930-06-02)2 Junie 1930
Sterf8 Julie 1999 (op 69)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepruimtevaarder
Bekend virderde man wat op die Maan geloop het
Ouer(s)Charles Conrad Sr.
Frances De Rappelage Conrad (née Vinson)

Na die Apollo-program was hy die bevelvoerder van die Skylab 2-sending, die eerste bemande tog. Op hierdie sending doen hy en sy bemanning intensiewe herstelwerk aan Skylab wat tydens die lansering daarvan opgedoen is. Vir hierdie werk word die Congressional Space Medal of Honor aan hom toegeken in 1978 deur president Jimmy Carter.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AmerikaanseAmerikaanse VlootApollo 12Gemini 11Gemini 5Gordon CooperKapteinLugvaartingenieurMaanNasaRuimtemanVlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlereInstagramNetbalHartLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNarsistiese persoonlikheidsteuringInsekLys van politieke partye in Suid-AfrikaKommaKerngeneeskundeEerste WêreldoorlogSkoenlapperBakterieNarsismeEthiopiëSimboolLabia (geslagsdele)OnderwysKinkhoesTafelbergKlopjagVryheidsmanifesAfkortingPoësieNoordwesSaartjie BaartmanWaterkringloopTransatlantiese slawehandelDieregeluideRugbywêreldbeker 2023Vlag van Suid-AfrikaDuitse maselsAbstraksie (rekenaarwetenskap)WeervoorspellingEienaamTsongaBywoordHartaanvalCovid-19-pandemieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsFacebookRacheltjie de BeerSkilpadNederduitse Gereformeerde KerkSinoniemMeningsverskil oor aardverwarmingPubliekLeierBoelierySkoolMiltKultuurHoofkarakterMenstruasieGeskiedenis van kindermishandelingSiekteBorsGrondGrondbesoedelingRobert SobukweSelfmoordArabiesPretoriaPesachGrondwetSoortnaamBronadresSuikersiekteSuid-SothoBreinvliesontstekingAborsie🡆 More