Patekile Holomisa

Inkosi Sango Patekile Holomisa (gebore 26 Augustus 1959) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Hy is sedert 2019 die Adjunkminister van Korrektiewe Dienste in Suid-Afrika, nadat hy voorheen as die Adjunkminister van Arbeid gedien het.

Sango Patekile Holomisa

Adjunkminister van Korrektiewe Dienste
Ampsbekleër
Termynaanvang
29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa

Adjunkminister van Arbeid
Ampstermyn
26 Mei 2014 – 29 Mei 2019
President Jacob ZumaCyril Ramaphosa

Ampsbekleër
Termynaanvang
2014

Persoonlike besonderhede
Gebore 26 Augustus 1959 (1959-08-26) (64 jaar oud)
Transkei
Politieke party African National Congress

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

African National CongressNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AspoestertjieLiefdeMonoloogDuitse maselsLiewe HeksieSuid-Afrika-WetSwamSkooluniformPeperbus, FraserburgMenstruasieArmoedeMigrasie van diereKwaZuluBokmakierieTswanaMonopolieRefentse MorakeBoeddhismeGalileo GalileiKameelperdCarike KeuzenkampBelastingGalblaasPseudowetenskapHemelvaartsdagPaddaUnited Democratic FrontBreinkaartViëtnamKaliumWeervoorspellingPornografieKnieSlotmasjienLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPiesangSimmetrieDonderstormAnrich HerbstDepressie (gemoedstoestand)DroogteKlitorisSlangMondHeupRegBorskankerPaasfeesArmeniëBlourokkeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersKommunikasieKontinentCutt GlasSosiale mediaNarsistiese persoonlikheidsteuringWerkersdagGeldVliegtuigBlack SashLys van elemente volgens simboolBreinPeriodieke tabelDriedimensioneelHutsmerkRooibokStollingsgesteenteGroenNarsismeRoesOrthopteraConsolidated B-24 LiberatorKlein-KarooJapan🡆 More