Paris Hilton: Amerikaanse media persoonlikheid en sosiale persoon

Paris Whitney Hilton (* 17 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse sosiale persoonlikheid, aktrise, model, outeur en sangeres.

Die oorspronklike rede vir haar bekendheid, is omdat sy die agterkleindogter is van Conrad Hilton, wat bekend is vir sy befaamde Hilton Hotelgroep. 'n Video-opname van haar terwyl sy seks met haar kêrel het, het aan haar baie publisiteit verleen. Dié skandaal het ook belangstelling in haar realiteitsprogram, The Simple Life, tot gevolg gehad. Dit is gevolg deur 'n rits persoonlike skandale en publisiteitspogings.

Paris Hilton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paris Whitney Hilton
Geboorte 17 Februarie 1981 (1981-02-17) (43 jaar oud)
New York Stad, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, model, outeur en sangeres
Aktiewe jare 1996hede
Webwerf www.parishilton.com Edit this at Wikidata

Hilton het ook internasionale erkenning en verskeie toekennings ontvang vir modelwerk, rolspel en skryfkuns.[verwysing benodig]

Eksterne Skakels

Tags:

17 Februarie1981AmerikaanseSkandaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkortingLieweheersbesieSeekoeiNarsistiese persoonlikheidsteuringBywoordAsemhalingJeuksiekteSlimfoonTuberkuloseLeierMetafoorBreedtegraadDaggaSlangHoofstadNierversakingOrale seksKlimaatsverandering in AfrikaFrankrykNierLys van Suid-Afrikaanse skrywersKolonialismePornografiese akteurEwenaarSjimpanseeToestand van materieTafelbergMantisHartversakingKletsrymGeldNiemetaalPaarl GimnasiumReënspinnekopUnited Democratic FrontNasionale lied van Suid-AfrikaBeaufortskaalVerenigde KoninkrykWerkersdagAngolaAntisemitismeSteve HofmeyrRuimteMarie AntoinetteEkonomieSweedsSuikersiekteOnse VaderStam (taalkunde)GloeilampEkologieLetterlike en figuurlike taalgebruikYouTubeWaterpokkiesTemperatuurLewerRassisme in AfrikaKarpaletonnelsindroomTrekarbeidKalsiumAartappelDemi Lee MooreJohan VorsterWaterbesoedelingKalenderWes-KaapJohn Brown (aktivis)Vlieënde HollanderSASOLVoegwoordVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameElon MuskTelwoordIrma SternDierAborsie🡆 More