Oedmoerts

Oedmoerts (Oedmoerts: удмурт кыл, oedmoert kil) is ’n Fins-Oegriese taal wat gepraat word deur die Oedmoerts, inwoners van die Russiese republiek Oedmoertië, waar dit saam met Russies ’n amptelike taal is.

Dit word in die Cyrilliese alfabet geskryf met vyf bykomende letters.

Oedmoerts
удмурт кыл
oedmoert kil
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Oedmoertië
Totale sprekers: 339 800
Taalfamilie: Oeraals
 Permies
  Oedmoerts 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: udm
ISO 639-3: udm

Alfabet

Die Oedmoerts-alfabet is op Cyrillies gegrond:

Bokas Onderkas Transliterasie IPA Letternaam
A a a [ɑ] а
Б б b [b] бэ
В в v [v] вэ
Г г g [g] гэ
Д д d [d]; [dʲ] дэ
Е е e [je]; [ʲe] е
Ë ë ë [jo]; [ʲo] ё
Ж ж ž [ʒ] жэ
Ӝ ӝ [dʒ] ӝэ
З з z [z]; [ʑ] зэ
Ӟ ӟ [dʲʑ] ӟe
И и i [i]; [ʲi] и
Ӥ ӥ ï [i] и с точками, i met ’n deelteken
Й й j [j] и краткое, kort i
К к k [k] ка
Л л l [ɫ]; [lʲ] эл
М м m [m] эм
Н н n [n]; [nʲ] эн
О о o [o] o
Ӧ ӧ ö [ʌ] ~ [ə] ӧ
П п p [p] пэ
Р р r [r] эр
С с s [s]; [ɕ] эс
Т т t [t]; [tʲ] тэ
У у u [u] у
Ф1 ф f [f] эф
Х1 х x [x] ха
Ц1 ц c [t͡s] цэ
Ч ч č [t͡ɕ] чэ
Ӵ ӵ tʲč [t͡ʃ] ӵэ
Ш ш š [ʃ] ша
Щ1 щ šč [ɕ], [ɕː] ща
Ъ ъ твёрдый знак, "harde teken"
Ы ы y [ɨ] ~ [ɯ] ы
Ь ь [ʲ] мягкий знак, "sagte teken"
Э э è [e] э
Ю ю ju [ju] of [ʲu] ю
Я я ja [jɑ] of [ʲa] я
  • 1 Net gebruik in Russiese leenwoorde en name.

Verwysings

Eksterne skakels

Oedmoerts 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Oedmoerts

Tags:

Amptelike taalCyrilliese alfabetFins-Oegriese taleOedmoertiëRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TandbederfJesus van NasaretHelpmekaar-kollegeRuslandLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWindkragMuggieGrieksHeupvervangingMarie PentzPinksterSeisoenVaduzSkaapDisinformasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SkildklierShine4LourierblaarMaagRumatoïede artritisMenslike seksuele gedragSonLabia (geslagsdele)MaatskappyIndo-Europese taleBoomTasché BurgerVerkragtingPuberteitBloeddrukBorrieSeekoeiJohn AdamsEkotoerismeEthiopies-Ortodokse Tewahedo-kerkEkonomieNicolas-Louis de LacailleLikkewaanMeervoudGewone luislangBloemfonteinNaaktheidJaarVenda (taal)DawidDaggaFilosofieRooilipslangAfrikaanse TaalmonumentRobin WilliamsTolla van der MerweGeldOnderwysInsekKadmiumNagadder22 NovemberFopnuusRumatiekAbdomenUS AirwaysWeervoorspellingPolisieDoopFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022AasblomRamadanVerkleinwoordEreksie🡆 More