Maan Oberon

Oberon (ook Uranus IV) is die tweede grootste maan van die planeet Uranus ná Titania, en ook die tiende grootste maan in die sonnestelsel ná Saturnus se tweede grootste maan Rea.

Oberon   
Maan Oberon
Oberon, soos waargeneem deur die Voyager 2-ruimtetuig op 24 Januarie 1986.
Ontdekking
Ontdek deur William Herschel
Datum 11 Januarie 1787
Alternatiewe nameUranus IV
Wentelbaaneienskappe
Halwe lengteas 583 520 km
Wentelperiode 13,463 234 dae
Baanhelling 0,058° (tot Uranus se ewenaar)
Satelliet van Uranus
Fisiese eienskappe
Gem. radius 761,4 ± 2,6 km
(0,1194 Aardes)
Oppervlakte 7 285 000 km²
Volume 1 849 000 000 km³
Massa 3,014 ± 0,07521 kg
(5,046−4 Aardes)
Gem. digtheid 1,63 ± 0,05 g/cm³
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,348 m/s²
Ontsnapping-
snelheid
0,726 km/s
Rotasieperiode vermoed sinchronies
0,31 (geometries)
0,14 (Bond)
Temperatuur 70–80 K
Skynmagnitude 14,1
Atmosfeer
Oppervlakdruk geen

William Herschel het die maan op 11 Januarie 1787 ontdek, saam met Titania. Die maan is vernoem na die elwekoning Oberon en man van Titania uit William Shakespeare se Midsomernagdroom.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Natuurlike satellietPlaneetReaSaturnusSonnestelselTitania (maan)Uranus (planeet)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TegnologiePeniskankerSaldoRieldansDiarreeBybelSuid-AfrikaanseProstaatklierPornografiese akteurDoziMielieKoos du PlessisSlangTeologieValéry Giscard d’EstaingSendelingposisie16de eeuHoenderrasseNuwe TestamentNamibiëPous Innocentius IIOlifantSuid-Afrikaanse GrensoorlogVierkleurMillennium-stadionKwartêrMaria MagdalenaMagda van BiljonSuzuki Vitara BrezzaJennifer ZamudioVaginaCharles DickensSupersoniesLuiperdPousReënspinnekopGeografie van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikRomeKolonoskopieKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaNederlandsFrederik Willem de KlerkDigitale objek-identifiseerderPornografiese subgenresNG gemeente MoreletaparkAmazon.comTheuns JordaanIlya SutskeverByvoeglike naamwoordLemnosLi KeqiangKabeljouKolorektale kankerPalmsondagInkubasieMarie PentzWard CunninghamBloedplaatjieMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaParkinson se siekte7de LaanPornhubAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSewe doodsondesTweede VryheidsoorlogNagmaalPriaposBatik AirAnale seksSiembambaAngkor WatDuitslandBrendan PeyperNamur (provinsie)Afrikaanse naguil🡆 More