Nouadhibou

Nouadhibou (Arabies: نواذيبو) is die tweede grootste stad ná die hoofstad Nouakchott‎ in die noordweste van Mauritanië.

Die stad is geleë langs die Atlantiese Oseaan en vissery speel 'n belangrike rol in die ekonomie van die stad terwyl die uitvoer van ystererts die grootste industriële aktiwiteit is. Die stad het sowat 100 000 inwoners in 2005 gehad. Dit is die land se ekonomiese hoofstad. Die stad het ook 'n lughawe en 'n ​​stasie vir die vervoer van passasiers en ystererts. In die koloniale tye was die stad se naam Port-Etienne.

Nouadhibou
نواذيبو
Nouadhibou

Kaart Vlag
Nouadhibou
Nouadhibou
Wapen
Nouadhibou
 Land Vlag van Mauritanië Mauritanië
 Provinsie Nouadhibou
 Koördinate 20°56′N 17°02′W / 20.933°N 17.033°W / 20.933; -17.033
 Gestig op 15 Augustus 1907
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 100 000
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +0

Tags:

ArabiesAtlantiese OseaanHoofstadLughaweMauritaniëNouakchottVissery

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurbewaringMieliestronkYsterKragopwekkingAkroniemPrimêre sektor van die ekonomieLetterkundeSendelingposisieHeuningbyImpakte van toerismeVoorvoegselLongWiskundige terminologieMuldersvleiIntensiewe vormSteve BikoSenuweeAntjie KrogWinnie Madikizela-MandelaAfrikanersPlaasmoorde in Suid-AfrikaBrugDubbelpuntVaginale kankerLoonGroenteOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaVaalrivierPaddaSowjetunieJaco JacobsHemelvaartsdagRobbeneilandSekondêre sektor van die ekonomieVolumeJohannes MeintjesMetafoorDriedimensioneelVreesBernice WestLeestekenArgitektuurKappie (skryfteken)Omtrek, oppervlakte en volumeProstaatkankerDepressie (gemoedstoestand)RookgewoonteSwart menseSpringbokSportMaanGriepKarpaletonnelsindroomKonsentrasiekampAluminiumJode in Suid-AfrikaEl NiñoMorfeemOorkruipersAfrikaSeksuele opwekkingWikipediaMierBeesMaagsweerSkeurbuikSeismologieOrale seksJodeIntelligensieDie Stem van Suid-AfrikaGroepsgebiedewetMuishondLandbouBoesmanKongo-krisis🡆 More