Noordelike Kroon: Sterrebeeld

Die Noordelike Kroon (Latyn: Corona Borealis) is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim.

Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Noordelike Kroon
Noordelike Kroon: Sterrebeeld
Latynse naam Corona Borealis
Genitief Coronae Borealis
Afkorting CrB
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 16h
Deklinasie 30º
Grootte 179 vk. grade (73ste)
Kwadrant NQ3
Besonderhede
Hoofsterre 8
Helderste ster Alphecca (Gemma, Alpha Coronae Borealis)
Naaste ster HD 144579
Sterre helderder as 3 m 4
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 24
Aangrensende sterrebeelde
Hercules, Veewagter, Slang
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Ruimtevoorwerpe

Die Noordelike Kroon kry sy naam van sy vorm en het geen sterre met ’n groter helderheid as 1 mag nie. Sy helderste ster, Alpha Coronae Borealis (ook bekend as Alphecca of Gemma) is 2,2 mag en is ’n effense veranderlike ster. Die sterrebeeld het verskeie interessante veranderlike sterre: die bekendste is R Coronae Borealis en T Coronae Borealis.

Die sterrebeeld bevat geen ander helder voorwerpe nie. Abell 2065 is ’n digte sterrestelselswerm met meer as 400 stelsels – die helderste een het ’n helderheid van 16 mag.

Eksterne skakels

Tags:

LatynPtolemeusSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Orale seksEnsiklopedieRoofvoëlKwaZulu-NatalSharpeville-slagtingIronieMynbouWeervoorspellingWinterNaaldekokerUniegebouGoogle TranslateGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBestuiwingNelson MandelaAfrikaanse taalleerKlavierWitbloedselAfrikanernasionalismeAntoniemRina HugoEiffeltoringArabies-Israeliese konflikVryheidsdagFinale OplossingSikloonGoudkus (streek)Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHeidelberg, GautengLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLeonardo da VinciJagluiperdOseaanKhoikhoiTydVigsEjakulasieVerkragtingInternetTamboraDokterSekondêre sektor van die ekonomieHeelgetalSportRooipandaCarles PuigdemontGlobaliseringBruin huisslangBywoordAmateurradioBlack SashSean CombsBorsteErfenishulpbronWaterChromatografieMagsverheffingSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSeksueel oordraagbare infeksieNierDiarreeJapie GreylingWetenskaplike klassifikasieVoedselkettingJan-Willem BreureBraaiOutismeGevolge van aardverwarming op oseaneOrthopteraVolhoubaarheidKolorektale kankerMaagMahatma GandhiSiekteD.J. OppermanNag van die lang messe🡆 More