Noord-Transvaal

Die Noord-Transvaal was 'n groot geografiese gebied in die voormalige Transvaalprovinsie van Suid-Afrika.

Die naam is sedert die demokratisering van Suid-Afrika in 1994 stelselmatig uitgefaseer, ten gunste van Limpopo (geografies) en Noord-Gauteng (sport). Verskeie amateursportspanne staan dus nou bekend as Noord-Gauteng, bv. die Noord-Gautengse tennisspan.

Die trots van Pretoria, die Noord-Transvaalse rugbyunie, staan sedert 1996 bekend as die Blou Bulle.

Tags:

Suid-AfrikaTransvaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MikroskoopKolorektale kankerAluminiumSirkelKoolstofdioksiedCorioliskragTrigeminale neuralgieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRugbyMondKwaZuluDataverwerkingHoenderMikro-ekonomieLas (rekeningkunde)BoomVlag van Suid-AfrikaKapitaal (ekonomie)BuffelWitstinkhoutOlimpiese Somerspele 2024KweekhuisgasWillie JoubertDeon GrootNatuurlike hulpbronWes-KaapSlag van Cuito CuanavaleEkonomie van Suid-AfrikaSatellietNasionale lied van Suid-AfrikaKaartDierMaatskaplike verantwoordelikheidPeriodieke tabelDoelwitHipoteseIntensiewe vormInfeksieSaartjie BaartmanMaroela MediaVaginaKweekhuiseffekWalvisVolksmoordPrivaat maatskappyStaatstoelaeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVaginale kankerNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieWoestynDesmond TutuKewerKlereBritse RykDuitsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BreinKunsmatige intelligensieGewone breukeSuikersiekteWaterMigrasie van diereKlitorisErfenisdag (Suid-Afrika)DiplopodaSewe doodsondesOrgasmeEpilepsiePikkewynKunsByvoeglike naamwoordGeskiedenis (vakgebied)DurbanPomeloBreyten Breytenbach🡆 More