Jannie Breedt

Jannie Breedt (4 Junie 1959 in Kemptonpark) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se een-en-veertigste Springbokkaptein.

Hy het ook vir Transvaal provinsiale rugby op agsteman gespeel.

Jannie Breedt Rugbyportaal
Volle naam Johannes Christoffel Breedt
Geboortedatum 4 Junie 1959 (1959-06-04) (64 jaar oud)
Geboorteplek Kemptonpark, Suid-Afrika
Lengte 193 cm
Massa 98 kg
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agsteman
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Wanderes RFC
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1981–1984
1985–1992
Noord-Transvaal
Transvaal
47
118

Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1986–1992 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 8 (0)

Spelersloopbaan

Breedt het vir Noord-Transvaal en later vir Transvaal in die Suid-Afrikaanse provinsiale kompetisies gespeel. Hy het in 1981 sy debuut vir Noord-Transvaal gemaak en in 1985 verhuis hy na Transvaal. Hy het 118 wedstryde vir Transvaal gespeel en die span by 102 geleenthede aangevoer, die eerste speler wat die provinsie meer as honderd keer aangevoer het. Hy het sy span na vier Curriebeker-eindstryde gelei en by elke geleentheid as naaswenner geëindig.

Springbok

Breedt het sy toetsbuiging vir die Springbokke teen die besoekende Nieu-Seelandse Kavaliers op 10 Mei 1986 op Nuweland in Kaapstad gemaak. In 1989 is Breedt as Springbokkaptein vir die twee toetswedstryde teen die Wêreld-XV aangewys en het dus die 41ste Springboktoetskaptein geword. Hy het 8 keer vir die Springbokke uitgedraf.

Verwysings

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Naas Botha
Springbokkaptein
1989
Opgevolg deur
Francois Pienaar

Tags:

Jannie Breedt SpelersloopbaanJannie Breedt VerwysingsJannie Breedt Eksterne skakelsJannie Breedt19594 JunieAgstemanGoue LeeusKemptonparkSpringbokkapteinSpringbokkeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RegeringWaterbesparing in Suid-AfrikaTepelLiewe HeksieOmgewingsgesondheidVierde Industriële RevolusieHeuningbyOrthopteraKoolstofTasché BurgerFacebookVrouWebblaaierKewerThys die BosveldklongHeliumBloukraanvoëlXhosaVrymesselaryMondBlackie Swart (sanger)LitiumAtoomSiembambaRyno HattinghKrokodilBloedvergiftigingWaterpokkiesVerenigde KoninkrykParlement van Suid-AfrikaArtritisJeuksiekteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFascismeTegnologieVerkoueNic de JagerTylaKnopiespinnekopWiskundeKameelperdOman KrieketPurperJagluiperdAntjie KrogTamatieRegering van Suid-AfrikaNissanRuhan du ToitPornografieNamibiëJo BlackMeningsverskil oor aardverwarmingKankerSomerSinoniemOnderhandelinge om apartheid te beëindigHartaanvalBestaansboerderyGevolge van aardverwarming op oseaneAnti-inflammatoriese middelInsekSpelerposisies in rugbyDingaan ThobelaMasjienSirkelMonopolieOogproblemeVoëlEid-oel-FiterHerpes simplexVirtuele masjienAppendiksNiersteen🡆 More