Noord-Fries: Taal

Noord-Fries (Frasch / Fresk / Freesk / Friisk, Duits: Nordfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 10 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein (distrikte Helgoland en Noord-Friesland) gepraat word.

Noord-Fries
Frasch / Fresk / Freesk / Friisk
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Noord-Fries: Taal Sleeswyk-Holstein
Totale sprekers: 10 000
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Noord-Fries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland Duitsland
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: frr
ISO 639-3: frr 
Noord-Fries: Taal
Huidige verspreiding van Friese tale: ██ Noord-Fries ██ Saterfries ██ Wes-Fries
Noord-Fries: Taal
Verspreiding van Noord-Friese dialekte
Noord-Fries: Taal
Tweetalige borde by 'n Duitse polisiekantoor in Husum, Noord-Friesland

Die naaste tale, wat nou aan Noord-Fries verwant is, is Oos- (hede net Saterland-Fries) en Wes-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.

Verwysings

Eksterne skakels

Noord-Fries: Taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Noord-Fries
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†)

Tags:

Deelstate van DuitslandDuitsHelgolandNoord-FrieslandSleeswyk-HolsteinWes-Germaanse tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DwelmmiddelDelft, KaapstadIntensiewe vormChemiese elementHidroulikaVoorsetselRob HersovKarakteriseringTropiese sikloonGenitale vratTremTswanaGalileo GalileiKaapstadse waterkrisis 2015-2018OogproblemeVoedselkettingVolksrepubliek ChinaSkaapRomeinse RykBorskankerNasionale VrouemonumentHulpwerkwoordSout (chemiese stof)IsraelPiesangStaat PalestinaMusiekOseanografieKalsiumMoedersdagEllipstekenHorlosiePad na jou hartNederlandsVerkleinwoordSanskritFabelTsoenamiRobert SobukweKolonoskopieAkkedisLys van Suid-Afrikaanse skrywersFiela se kindTuisbladHoenderKolorektale kankerMenseregtedagVolhoubaarheidSirkelHeuningbyInternetKapitaal (ekonomie)Antjie SomersSeisoenLien se lankstaanskoeneAartappelMag (sosiale wetenskappe)AngolaBotswanaLys van veltoestandeWet op Bantoe-onderwysSwart nasionalismeBybelPornografiese subgenresStollingsgesteenteStedelike gebiedSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Verlede tydSwaziSelfmoordHartaanvalKopieregLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKoper🡆 More