Saterfries

Saterfries of Saterland-Fries (Seeltersk, Duits: Saterfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 2 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse (Saterland) gepraat word.

Dit is die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan.

Saterfries
Seeltersk
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Saterfries Nedersakse
Totale sprekers: 2 000
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Saterfries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland Duitsland
  • Saterfries Saterland
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: gem
ISO 639-3: stq 
Saterfries
Huidige verspreiding van Friese tale: ██ Noord-Fries ██ Saterfries ██ Wes-Fries
Saterfries
Tweetalige padteken in Nedersakse

Die naaste tale, wat nou aan Saterfries verwant is, is Noord- en Oos-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.

Verwysings

Eksterne skakels

Saterfries 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Saterfries
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†)

Tags:

Deelstate van DuitslandDialekDuitsNedersakseOos-FriesWes-Germaanse tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PeniskankerDachshundSendelingposisieTolla van der MerweKoningSean CombsTaalBaardskeerder-spinnekopEjakulasieNasiebouOrtopedieEuropese UnieSkarlakenkoorsMartin BesterDeon MeyerMediaWikiPeach van PletzenKarpaletonnelsindroomEJesus van NasaretNiersteenGewone tarentaalRacheltjie de BeerDulcie van den BerghFritz HaberTikTokNoord-KaapFamilie (verwantskap)Adolf HitlerVolumeLimfvatstelsel1991MasturbasieAkroniemWikimaniaBloeddrukBrasiliëPaarl GimnasiumGriepHeupvervangingKoos BekkerOorlog in Soedan (sedert 2023)Pornografiese subgenresVerkleinwoordKruisigingHondeklipbaaiOrgaanVergelykings (taalkunde)Wit-DonderdagIngrid JonkerOsoonlaagToorbergOogproblemeSaharaLys van elemente volgens simbool2024 Japannese Grand PrixByeboerderyNatuurlike satelliete van kleinplaneteMolotofbomBelgiese gewesteTongaanse nasionale rugbyspanRooibokApostoliese GeloofsbelydenisErektiele disfunksieIndustriële RevolusieVerenigde KoninkrykCarles PuigdemontVerkoueGeorgiëBoomSamestelling🡆 More