New York Filharmoniese Orkes

Die New York Filharmoniese Orkes, amptelik die Philharmonic-Symphony Society of New York, Inc., wêreldwyd bekend as New York Philharmonic Orchestra (NYPO) is 'n simfonieorkes gebaseer in New York.

Dit is een van die voorste Amerikaanse orkeste wat algemeen na verwys word as die "Groot Vyf". Die Philharmonic se tuiste is David Geffen Hall, geleë in New York se Lincoln Centre for the Performing Arts.

New York Filharmoniese Orkes
New York Filharmoniese Orkes
Die orkes tree op by The Shed, Hudson Yards New York, NY, April 2021

Die orkes, wat in 1842 gestig is, is een van die oudste musikale instellings in die Verenigde State en die oudste van die "Groot Vyf" orkeste. Hul 14 000ste konsert is in Desember 2004 gehou.

Inwonende Komponis

Alan Gilbert het die posisie van 'n Marie-Josée Kravis-inwonende komponis bekendgestel, wat 'n aanstelling van drie jaar is.

  • Magnus Lindberg (2009–2012)
  • Christopher Rouse (2012–2015)
  • Esa-Pekka Salonen (2015–2018)

Eerbewyse en toekennings

    Grammy-toekenning vir beste klassieke album
  • 1965 Bernstein: Simfonie nr. 3 "Kaddish"
  • 1974 Bartók: Concerto for Orchestra
  • 1978 Concert of the Century
  • 1991 Ives: Symphony No. 2; Gong on the Hook and Ladder; Central Park in the Dark; The Unanswered Question
  • 2005 Adams: On the Transmigration of Souls
    Grammy-toekenning vir beste orkesuitvoering
  • 1990 Mahler: Simfonie nr. 3 in D mineur
  • 1974 Bartók: Konsert vir orkes
  • 1976 Ravel: Daphnis et Chloé
  • 2005 Adams: On the Transmigration of Souls
    Grammy-toekenning vir beste album vir kinders

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

New York Filharmoniese Orkes Inwonende KomponisNew York Filharmoniese Orkes Eerbewyse en toekenningsNew York Filharmoniese Orkes VerwysingsNew York Filharmoniese Orkes Eksterne skakelsNew York Filharmoniese Orkes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erektiele disfunksieMielieBysteekLeestekenPaulus van TarsusPomeloVerenigde NasiesGrondAkroniemLeeuInflasieBorsteNaeltjiesSuid-AfrikaJode in Suid-AfrikaMaanHondsdolheidIngrid JonkerNatuurlike hulpbronNatuurrampAktuarisRooms-Katolieke KerkPiesangTrigeminale neuralgieVoedingRassismeDistillasieLeierDigvormVaste stofAarverkalkingBernice WestKwaZulu-NatalGregoriaanse kalenderEierstokSatellietOplossing (chemie)Vlieg (dier)HulpwerkwoordChemiese verbindingLieweheersbesieCristiano RonaldoAanhalingstekensMarie AntoinetteLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKersfeesSokkerKnysnaOsoonuitputtingWet op Afsonderlike GerieweGasHomoniemAgtervoegselProstaatkankerVrouWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOrtopedieBeurtkragWaterbesoedelingVrugErfenisdag (Suid-Afrika)SkaakPuberteitNelson MandelaKaartTuisbladNasionale lied van Suid-AfrikaHernubare energieWolkOmtrek, oppervlakte en volumeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKlein vyf diereBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Suiwelproduk🡆 More