Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is 'n losse groepering van Christelike kerke.
Dit bestaan uit kerkgenootskappe in Suid-Afrika en nege in die buiteland, waarvan agt in Afrika en een in Europa.
Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is deel van die Gereformeerde of Protestante vertakking van die Christendom. Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is 'n lid van die Wêreldraad van Kerke.
Die leer van die NG Kerkfamilie, soos verskeie ander gereformeerde kerke, word uiteengesit in die volgende geskrifte:
Daar was al heelwat bespreking oor die gebruik van die Belydenis van Belhar.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.