Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie

Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is 'n losse groepering van Christelike kerke.

Dit bestaan uit kerkgenootskappe in Suid-Afrika en nege in die buiteland, waarvan agt in Afrika en een in Europa.

Suid-Afrikaanse lede

  • Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk)
  • Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika (NGKA)
  • Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK).
  • Reformed Church in Africa (RCA)

Buitelandse lede

  • Reformed Church in Zimbabwe
  • Swaziland Reformed Church
  • Church of Central Africa Presbyterian – Nkhoma Synod
  • Church of Central Africa Presbyterian – Harare Synod
  • Reformed Church in Zambia
  • Dutch Reformed Church in Botswana
  • Egreja Reformada em Moçambique
  • Egreja Reformada Evangélica Portugal
  • Reformed Church of East Africa

Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is deel van die Gereformeerde of Protestante vertakking van die Christendom. Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is 'n lid van die Wêreldraad van Kerke.

Belydenisskrifte

Die leer van die NG Kerkfamilie, soos verskeie ander gereformeerde kerke, word uiteengesit in die volgende geskrifte:

Die eerste geloofsbelydenisse

Die Gereformeerde belydenisskrifte

Daar was al heelwat bespreking oor die gebruik van die Belydenis van Belhar.

Verwysings

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie Suid-Afrikaanse ledeNederduitse Gereformeerde Kerkfamilie Buitelandse ledeNederduitse Gereformeerde Kerkfamilie BelydenisskrifteNederduitse Gereformeerde Kerkfamilie VerwysingsNederduitse Gereformeerde KerkfamilieAfrikaChristendomEuropaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van indringerplante in Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronTweede VryheidsoorlogGroepsdrukBybelVulkanismeKanadaDagroofvoëlsSleutel (musiek)Narsistiese persoonlikheidsteuringKarakteriseringEuropaGrondbesoedelingWaterGeelsugLys van ingelyfde NG gemeentesLys van Afrikaanse televisiereekseLeierApostelSportGeskiedenis van Suid-AfrikaOnbemande vliegtuigTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinKompasRenaissanceJan BloukaasAnilingusMateriaalBokmakierieHennie MaasWynRefentse MorakeGroot GatHangbrugUilWhatsAppSnoekerWewervoëlsLidwoordVryheid van spraakVerenigde State van AmerikaKiewietePoolsBevolkingVarkLewerSkilpadDataverwerkingGeslagLeah van NiekerkDawidYsterDinosourusVolhoubaarheidKommunismeNapoleon BonaparteChris HaniEskomSlag van BloedrivierKoolhidraatHarry PotterKlein-KarooGreen PornoProteïenLys van Griekse mitologiese figureKlimaatsverandering in AfrikaTsoenamiAbrahamSeksuele opwekkingFotoSpinnekopLatynDuif🡆 More