Nasionale Biblioteek Van Griekeland

Die Nasionale Biblioteek van Griekeland (Grieks: Εθνική Βιβλιοθήκη) is geleë naby die middestad van Athene.

Dit het 4 500 Griekse manuskripte, wat een van die grootstes ter wêreld is. Daar is ook ’n argief oor die Griekse Rewolusie.

Nasionale Biblioteek Van Griekeland
Die fasade van die biblioteekgebou.

Onder die biblioteek se artikels is ’n kodeks van die vier Evangelies; ’n deel van die Evangelie volgens Matteus uit die 6de eeu; Flora Graeca Sibthorpiana deur die Engelse botanis John Sibthorp; Die Groot Etimologiese Woordeboek, ’n historiese Bisantynse woordeboek; en die eerste publikasie van Homeros se epiese gedigte en gesange.

Verwysings

Tags:

AtheneGriekelandGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pad na jou hartBeëdigde verklaringBalletPseudowetenskapTekstielStereotipeKeelseerWaterbesparing in Suid-AfrikaBritse RykN.P. van Wyk LouwPornografiese subgenresGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDuitse maselsShakaGriekwa-AfrikaansFinale OplossingBruin huisslangStollingsgesteenteLys van Suid-Afrikaanse skrywersEben EtzebethSeksuele opwekkingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumBoelieryWhatsAppAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSteve HofmeyrLetterlike en figuurlike taalgebruikGeskiedenis van kindermishandelingSelfstandige naamwoordMusiekKweekhuisgasMikroskoopSonkragGreen PornoOorFabelKlereMieliestronkInflasieDriedimensioneelLoonXenofobie in Suid-AfrikaGroenDaggaKultuurSpelerposisies in rugbyKappie (skryfteken)EierstokBlaarWolkNaeltjiesRenaissanceJan BlohmMaatskaplike verantwoordelikheidMenseregtedagMiskruierGrondAspoestertjieVingerseksLeestekenWet op NaturellengrondLys van bekende Suid-AfrikanersKoringHidroëlektrisiteitWoordPankreasSlag van BloedrivierVoornaamwoordKwosiëntKasteel die Goeie HoopHindoeïsmeVoedselkettingDiarreeDoopEerste WêreldoorlogCutt Glas🡆 More