Ng Gemeente Delareyville-Oos

Die NG gemeente Delareyville-Oos is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Ng Gemeente Delareyville-Oos
Ds. J.A. Claassens, die leraar van 1962 tot 1967.

Die gemeente is in 1962 gestig. Die kerkgebou is geleë by Proteastraat 44, Delareyville. In 2015 was die leraarsamp steeds ná enkele jare vakant. In 2013 was hier 67 doop- en 284 belydende lidmate, maar dié syfers is nie bygewerk vir die uitgawes van die NG Kerk se Jaarboek van 2016 tot 2021 nie.

Enkele leraars

  • Jacob Abraham Claassens, 1962 – 1967
  • C.J. Schoeman, 6 Desember 2020 – hede

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereGriepVerkleinwoordDocumentaPlanete in astrologieMielieSuid-SothoPaddaAngssteuringDeon GrootCSSMenslike penisgrootteZoeloe WikipediaNagmaalAntieke EgipteWaterpokkiesMpumalangaBloemfonteinMarga van RooyAfrikanersAComrades-maratonMorfeemSelfstandige naamwoordHentaiGerrie PretoriusWebblaaierJohn Adams14 NovemberPoësieWarmlugballonKatarPuberteitMierXhosaSonkragSoogdierGroote SchuurSorina ErasmusHoopstadOssewaPornografiese subgenresWeeluisSpaanse trappePatriotic AllianceNic de JagerReële getalOos-KaapSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989AfvalbestuurVolksbevrydingsleërSonenergieKliniese depressieKasteel die Goeie HoopKoos BekkerVlag van Suid-AfrikaMangelontstekingSlangUS AirwaysNoord-Sotho (taal)KlankverskynselsReënspinnekopKongo-krisisDemokrasieLys van NG gemeentesPeter UeberrothKoorsMiddeleeuse kookkunsKeiskammahoekBronadresKonsentrasiekampLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJada FireMens🡆 More