Langtoonkliplyster

Die Langtoonkliplyster (Monticola explorator) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël en hoogtetrekvoël wat in die winter na boomlose, oop grasveld, veral afgebrande grasveld, beweeg.

Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 44 - 51 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sentinel Rock-Thrush.

Langtoonkliplyster
Langtoonkliplyster
Mannetjie in Kaapstad, Suid-Afrika.
Langtoonkliplyster
Wyfie in Kaapstad, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. explorator
Binomiale naam
Monticola explorator
(Vieillot, 1818, berge van Kaap van Goeie Hoop)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wikimedia-stigtingEnkelvoudige sinShakaPikkewynVierde Industriële RevolusieVersamelnaamHeelgetalGasVerkleinwoordHoenderSuid-SothoHerfsUniegebouDiarreeSlawernyMisdaadVlinderSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994YouTubeBosbokAartappelFranse RewolusieWikiKortverhaalKommaErfenisdag (Suid-Afrika)Aarde se atmosfeerCleopatra VIISonProstaatkankerDistrik SesHandelsmerkTafelbergSpreeuDermpoliepNoord-Sotho (taal)VingerseksNatuurlike hulpbronKlavierAluminiumMagnesiumAB de VilliersTweede WêreldoorlogRefleksieSowjetunieSpysverteringstelselWayde van NiekerkWaterBrandbergBerghaanAfrikaanse woordelys en spelreëlsTussenwerpselKnieWerwelkolomHannes van WykSuurstofSeksuele opwekkingErfenisTransatlantiese slawehandelGeskiedenis (vakgebied)Lys van Afrikaanse rolprenteJagluiperdDonderstormAfkortingHoopLys van Afrika-landeBloeddrukJodeStilleweFibonacci-reeksNoordwesWoestynEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSeksLübeck🡆 More