Monnikaasvoël

Die monnikaasvoël is 'n aasvoël in die orde Accipitriformes en die enigste spesie in die genus Necrosyrtes.

Monnikaasvoël
Monnikaasvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Necrosyrtes

(Gloger, 1841)
Spesie:
N. monachus
Binomiale naam
Necrosyrtes monachus
(Temminck, 1823)
Monnikaasvoël
Necrosyrtes monachus

Identifikasie

Lengte: 65–75 cm. Vlerkspan: 170–176 cm. Klein, bruin aasvoël met 'n geronde stert. Rooi kop en nek.

Habitat

Savanne en noordelike-bosveld.

Verspreiding

Skaars standvoël. Kom hoofsaaklik in die noorde van Suid-Afrika voor.

Ander name

  • Duitse naam: Kappengeier
  • Engelse naam: Hooded Vulture
  • Nederlandse naam: Kapgier
  • Wetenskaplike naam: Necrosyrtes monachus

Galery

Sien ook

Tags:

Monnikaasvoël IdentifikasieMonnikaasvoël HabitatMonnikaasvoël VerspreidingMonnikaasvoël Ander nameMonnikaasvoël GaleryMonnikaasvoël Sien ookMonnikaasvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VryheidsmanifesEendbekdierSuid-Afrikaanse GrensoorlogWaterstofTydDirekte en Indirekte redeGalileo GalileiMetaalGeskiedenis (vakgebied)Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSjimpanseeDeon GrootAprilVingerseksWes-KaapHeuningbyStadGalblaasMonumentTsongaBosvarkVlinderHakerLabia (geslagsdele)24 AprilPotchefstroomCradock-4VoorvoegselZack du PlessisMenseregtedagKolonisasieNiersteenTandbederfMaagOntbossingSosiale mediaElana AfrikaSpeelkaartLys van Kaapstad se voorstedeWeermagNoord-KaapHokkieHoofkarakterLionel MessiNatuurramp7de LaanKlavierKernkragAardbewingVrugbaarheidOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNelson MandelaOutismeNamibiëVoornaamwoordToestand van materieHernubare energieVolhoubare ontwikkelingKaartLimfvatstelselGrondsoorteJagluiperdGeelslangSokkerUniondaleTswanaBuffelLys van veltoestandePenisAsemhalingRenaissanceHindoeïsmeHeks van HexrivierAntieke EgipteRymRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GoogleOligopolie🡆 More